Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Jordania

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Jordania van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Jordania besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Jordania.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jordania gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jordania Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jordania Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bethlehem, Jordania

Shelley's Guest House bied verblyf in 'n gastehuis wat die perfekte kombinasie van gasvryheid, privaatheid en gemak is. Die eenheid is in 'n veilige en stil woonbuurt in die hartjie van Bethlehem in die Oos-Vrystaat...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Jordania

The Hank Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Bethlehem in die Vrystaat. Verblyf is beskikbaar in 9 en suite-slaapkamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens o...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in La Provance, Jordania

Gemsbok Cottage is in Bethlehem en bied verblyf aan 2 paartjies of 'n gesin van 4. Die gastehuis het 2 kamers wat saam of apart bespreek kan word. Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed wat ook 2 enkelbeddens kan wees. K...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Jordania

Birch Bush bied gastehuisverblyf aan sake- en ontspanningsreisigers en is sentraal geleë in Bethlehem in die Vrystaat, 'n dorpie naby verskeie groot stede. Dit maak dié gastehuis die ideale oornagverblyf. Verbly...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Jordania

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in La Provance, Oos-Vrystaatse Hooglande

Vredelus bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Bethlehem, 'n bekoorlike dorp in die Vrystaat. Die dorp is 38 km vanaf die gewilde toeristebestemming, Clarens, en is ideaal geleë op pad na Bloemfontein, Jo...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Zen Orchid B&B is in Bethlehem geleë en word deur die eienaar bestuur. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorstop, naby verskeie geriewe. The Zen Orchid bied verblyf in 2 slaapk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Belmont, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Nest is 'n selfsorg-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Bethlehem. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf by The Nest word in 4...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Green Olive Guesthouse bied luukse, ruim verblyf in Panorama in die Vrystaatse dorpie Bethlehem. Dié gastehuis is net 400 m vanaf die Dihlabeg-winkelsentrum en 1,2 km vanaf die Staatshospitaal en die MediClinic...

Vanaf
R1 368
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretorius Kloof, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Loft Guest Lodge is in 'n stil area naby Bethlehem se sentrale sakekern geleë. Gaste het 'n keuse tussen 3 kamerkategorieë. Die kamers is pragtig ingerig met dubbel- of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suit...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Crown Guesthouse is 'n pragtige gastehuis in die buitewyke van Bethlehem. Ouwêreldse gasvryheid word hier vervleg met 'n toevlugsoord van kultuur en 'n dankbare lewenswyse. Ideale verblyf vir besoekers wat al d...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eureka, Belmont

Green Olive Residences is in Bethlehem, 'n groot dorp op die N5-hoofweg in die Vrystaat waar die Liebenbergsrivier deur 'n vrugbare vallei net noord van die Rooibergberge vloei. Verblyf is beskikbaar in 2 unieke g...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Green Olive Panorama is 'n gastehuis wat luukse en ruim verblyf bied in Panorama, Bethlehem in die Vrystaat. Die gastehuis is 400 m vanaf die Dihlabeng Shopping Mall, 1,2 km van die staatshospitaal en MediClinic af,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

MediStay is die ideale verblyf vir sakeresigiers, vakansiegangers of diegene wat moet reis weens mediese redes. Dit is slegs 30 m vanaf die Mediclinic Hoogland, Braun Dialysis, Pathcare, algemene praktisyne en Ampat...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eureka, Oos-Vrystaatse Hooglande

De Witte Huis Gastehuis bied gerieflik ingerigte kamers in 'n boomryke woonbuurt in Bethlehem. De Witte Huis Gastehuis bied 'n keuse tussen 8 kamers. Elke kamer is keurig ingerig en het lugversorging en 'n en suite...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Pandora's Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Bethlehem, sowat 3 km vanaf Dihlabeng Winkelsentrum. Elke kamer is ingerig met antiekware, kuns, versamelstukke en die twee onders...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Jordania gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Jordania akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Jordania akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]