Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (1)
Wildsplase (5)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (4)
Indien jy Jozini besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Jozini.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jozini B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jozini Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jozini B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Pongolapoortdam, Jozini

Buffalo Hill Safari Lodge is in die 23000-hektaar Manyoni Privaat Wildreservaat geleë. Dit bied gehalte-verblyf en is ideaal vir gesinne, paartjies en groepe vriende. Dié lodge beskik oor 5 oopplan-slaapkamers m...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 13 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Jozini

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Pongolapoortdam, Pongola

Tamboti Ridge Bed and Breakfast is op 'n suiker- en wildplaas in die rustige natuurskoon van die noordelike deel van KwaZulu-Natal geleë. Die perseel is langs die Pongola Natuurreservaat en Lake Jozini wat baie gew...

15% af Naweke!
VanafR750
R638
per nag (plek vir 2)
B&B in Pongolapoortdam, Olifantkus

Rosegarden Guesthouse is in 'n rustige en veilige omgewing geleë. Pongola is op die Kingfisher Toerismeroete en bied 'n wye spektrum aktiwiteite aan soos tiervisvang by die Jozinidam, wildkyk by Ithala wildreservaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pongolapoortdam, Zululand

Dive Inn Guesthouse is in Pongola, 'n subtropiese dorp in die hart van die welvarende suikerriet-plantasies van noordelike KwaZulu-Natal geleë. Pongola is een van die laaste stilhouplekke op pad na gewilde vakansie...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Pongolapoortdam, Olifantkus

Kastelein is ‘n nuutgeboude gastehuis in Pongola, gerieflik geleë op pad na die N2, halfpad tussen KwaZulu-Natal en die noordelike provinsies. Kastelein bied gerieflike en elegante akkommodasie aan sakereisiger...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Pongolapoortdam, Olifantkus

Aber Jetz is in die dorpie Pongola geleë en dit is uiters geskikte oornagverblyf vir reisigers op pad na Noord-Natal of Mosambiek. Die verblyf bestaan uit ruim, individueel versierde kamers met koningingrootte-, k...


B&Bs binne 100 km vanaf Jozini

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Hluhluwe, Olifantkus

The Fever Tree dien as die ideale basis vir vakansiegangers en sakereisigers. Dit is op die rand van die dorp Hluhluwe geleë. Ons is 15 minute vanaf die Hluhluwe-iMofolozi Wild Reservaat en 15 van die westelike are...

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, St Lucia

Rhino Coast Guest House is 'n 4-ster-B&B wat in die dorpie St. Lucia in KwaZulu-Natal geleë is. Dit bied 'n rustige wegbreekplek vir oordeelkundige wêreldreisigers of sakemanne. Die kamers is elegant ingerig met...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, St Lucia

Marlin Lodge is in die rustige, tropiese dorp St. Lucia in KwaZulu-Natal geleë. St Lucia is op die oewer van die St. Lucia-riviermonding, en is uniek aangesien dit heeltemal omring is deur die iSimangaliso Vleiland...

25% af Aanbod!
VanafR1 900
R1 425
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, St Lucia

At Heritage House bied akkommodasie in 'n koloniale styl met 'n luukse, subtropiese atmosfeer. Ons is ideaal geleë in die hartjie van iSimangaliso Vleilandpark, Suid-Afrika se eerste wêrelderfenisgebeid en is sleg...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za