Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Calitzdorp (30)
Ladismith (11)
Laingsburg (10)
Matjiesfontein (3)
Prince Albert Road (62)
Sutherland (41)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (232)
B&Bs (16)
Lodges (9)
Hotelle (4)
Gastehuise (43)
Selfsorg-eenhede (160)

Resensies van Kaap Karoo

4.3 / 5  
volgens 814 resensies
Lees regte resensies van Kaap Karoo van 814 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaap Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Kaap Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaap Karoo gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaap Karoo Gastehuise

42 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die dorp geleë. Casa M...

33% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R533
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp, Kaap Karoo

Port Wine Guest House is 'n historiese gastehuis in Calitzdorp en is op die bekende Roete 62. Dié stylvolle huis dateer uit die 1830's, bied 'n uitsig oor die wingerde en is stapafstand vanaf al die kelders, kunsga...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert, Kaap Karoo

Blyhuisie bied 'n kamer wat deel is van die tipiese Karoo-styl huis wat 110 jaar oud is met 'n privaat ingang. Die huis is in die bekoorlike Karoo-dorpie, Prins Albert, geleë. Die pragtige kamer is geskik vir 2 men...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Oaksrest Vineyards is 'n produserende wyn- en tafeldruif-gasteplaas in die Klein-Karoo. Die plaas het 3 selfsorgeenhede en 5 kampplekke en daar is plek vir 1 - 20 gaste. Die kampplekke is tussen die wingerde en aa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp, Kaap Karoo

Calitzdorp Country House is bekend vir rustigheid, bederfde luuksheid en fynproewersmaaltye. Minder as 4 ure van Kaapstad op Roete 62, "die langste wynroete in die wêreld", lê Catlitzdorp - die portwyn kapitaal ...

33% af Aanbod!
VanafR920
R613
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Weg van die geroesemoes, in die Klein Karoo is daar 'n plek waar drome sweef oor die veld op die maat van die sterre se simfonie. Moroc-Karoo is geleë in die asemrowende Matjiesrivier-vallei tussen die voorheuwel...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Kaap Karoo

De Bergkant Lodge is 'n geskiedkundige Kaaps Hollandse huis in Prins Albert, aan die voet van die Swartberge en die Groot Karoo. De Bergkant Lodge bied 4 Deluxe Suites en 5 Deluxe dubbelkamers. Die suites het elkee...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Kaap Karoo

Aloe Guest House in Prins Albert het een van die mooiste uitsigte in die dorp en bied met trots 'n egte Karoo-ervaring aan gaste. Die gastehuis is net 5 minute se ry van die middedorp af. Daar is verskeie goeie rest...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp, Kaap Karoo

The Calitz is 'n bekoorlike gastehuis in Calitzdorp, slegs 4 uur se ry van Kaapstad af. Calitzdorp is die "poort tot die Tuinroete" en is op die skilderagtige Roete 62 geleë. Dit staan ook bekend as die "porthoofst...

Vanaf
R553
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prince Albert Road, Kaap Karoo

Die Nel gesien verwelkom jou graag by Wolvekraal, 'n Karoo-gasteplaas. Wolvekraal is slegs sowat 10 minute vanaf die dorpie Prins Albert en 36 km vanaf die N1. Let asseblief daarop dat daar grondpaaie is wat na die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kaap Karoo gastehuise blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Kaap Karoo akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaap Karoo akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]