Indien jy Kaap Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaap Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaap Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaap Karoo akkommodasie
Bladsy 4 - 283 lekke plekke om te bly
Jacomanzi is op die R62 naby Ladismith en bied verblyf vir natuurliefhebbers. Dié ou plaashuis is op 'n rustige en ...
Sterland Skrywershuisie is 'n gerieflike tweeslaapkamerkothuis op die rand van Sutherland. Dié kothuis is ideaal v...
Wolvekraal Guest Farm is op 'n Dorper-skaapplaas in die Karoo geleë en is sowat 10 km buite die dorpie Prins Albert...
Die Witteberg Natuurreservaat is sowat 250 km vanaf Kaapstad in die hartjie van die Witteberge, halfpad tussen Touw...
At 85 on Church is naby restaurante, winkels, kunsgalerye en besienswaardighede in Prins Albert geleë. Dis in 'n pr...
Tygerhoek Karoo Mountain Retreat is die perfekte Karoo-wegbreek wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is, h...
Nieuwerust bied luukse 5-ster selfsorgverblyf in Prince Albert. Dis die tweede van 3 luukse eenhede. Die eenheid ko...
Aan die voet van die Touwsberg, aan die oewer van die Touwsrivier, lê Wolverfontein Karoo Cottages. Hierdie plaas n...
Sterland Annex is 'n kothuis op die randjie van Sutherland en dit is ideaal vir 2. Dié knus kothuis het 'n dubbelb...
Farmhouse Guestrooms bied 'n unieke Karoo-wegbreek en gemaklike selfsorgverblyf net 6 km vanaf Calitzdorp. Gaste k...