Indien jy Kaap Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaap Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaap Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaap Karoo akkommodasie
Bladsy 8 - 286 lekke plekke om te bly
Karoo Khaya is op 'n kleinhoewe binne stapafstand van die middedorp in die wonderlike dorpie Prince Albert geleë. P...
Geduld is in die bekoorlike dorp met die naam Prins Albert geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n rui...
Laasteskof is een van die oudste, werkende, historiese plasies in die middel van Prins Albert in die Karoo en bied ...
Gecko Cottages bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgkothuise wat elkeen uniek versier is en sentraal in Prins Alber...
Aarfontein Karoo Hoogland is in die hartjie van die Groot-Karoo, tussen Fraserburg en Sutherland in die Noord-Kaap,...
Primrose Cottage bied B&B-verblyf in Sutherland in die Noord-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerief...
Uitsig Cottages bied die ideale wegbreek tussen Ladismith en Calitzdorp in die Hoeko-vallei. Die verblyf bied liefl...
Jack of the Karoo is in die hartjie van die Karoodorpie Sutherland geleë. Dié Victoriaanse huis is ten volle opge...
Nuwedam Guest Farm Touwsrivier is 'n werkende plaas wat aan die voet van 'n koppie in die pragtige Karoo geleë is. ...
Oupoort Eco and Guest Farm bied selfsorgverblyf in 'n ouwêreldse kliphuis, ideaal vir 'n gesin, vriende, motorfiets...