Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Calitzdorp (30)
Ladismith (11)
Laingsburg (10)
Matjiesfontein (3)
Prince Albert Road (62)
Sutherland (41)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (232)
B&Bs (16)
Lodges (9)
Hotelle (4)
Gastehuise (43)
Selfsorg-eenhede (160)

Resensies van Kaap Karoo

4.3 / 5  
volgens 814 resensies
Lees regte resensies van Kaap Karoo van 814 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaap Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kaap Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaap Karoo selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaap Karoo Selfsorg-eenhede

157 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
33% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Merweville, Kaap Karoo

Karoo Vreugde is die ideale selfsorghuis vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie in die sonderlinge, prentjiemooi dorpie Merweville. Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n konin...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R850
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Merweville, Kaap Karoo

Net Genade is in Merweville in die Wes-Kaap geleë en bied rustige oornag- of gesinsverblyf. Die huis is naby al die geriewe soos 'n algemene handelaar en vulstasie. Dis oorkant die pragtige ou NG klipkerk wat ook '...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Prins Albert, Kaap Karoo

Acacia Cottage is 'n rustige, privaat toevlugsoord op 'n plaas in Prins Albert, binne stapafstand van naby geriewe. Kinders is welkom so dis ideaal vir 'n gesin, maar ook vir 2 of 3 paartjies wat saam op reis is. Lu...

33% af Winteraanbod!
VanafR500
R333
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Prins Albert, Kaap Karoo

Die Artist's Cottage is 100 jaar gelede in die tipiese platdakstyl van die Karoowerkershuisies gebou. Met 'n en suite-slaapkamer en 2 buite-sitareas bied die vrolike kothuis nou aangename en gesellige selfsorgverbly...

20% af Winteraanbod!
VanafR750
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Kaap Karoo

Karoo-Rust bied verskeie selfsorg-eenhede op die boonste en die onderste verdieping. Die ligging is puik en dit is toegerus met alles wat jy nodig het terwyl jy in Prins Albert. Daar is 3 eenhede op dei grondverdie...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland, Kaap Karoo

Die Stal is 'n selfsorgkothuis in Sutherland in die Noord-Kaap. Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af. Verblyf word in 2 kothuise gebied waarvan Di...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanwyksdorp, Kaap Karoo

Watermill Farm bied verblyf in selfsorg-kothuise op 'n rustige plaas wat uitkyk op die Rooiberge en die bewarea. Dié plaas is 2 km vanaf die Klein-Karoodorpie, Vanwyksdorp langs die R62. Watermill Farm het 3 voll...

10% af Winteraanbod!
VanafR790
R711
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Kaap Karoo

Brakdakkie Guest Cottages is in Prins Albert geleë en bied 'n ouwêreldse Karoo-atmosfeer met luukse geriewe in 'n pragtige en bekoorlike dorpie. Die verblyf word in 4 privaat selfsorgkothuise aangebied met slaapp...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ladismith, Kaap Karoo

Karoo Karos is 'n bekoorlike Victoriaanse selfsorghuis in die klein dorpie, Ladismith in die Klein-Karoo. Dis ideaal vir klein tot medium gesinne, maar ook vir enkelpersone. Slegs inwonende gaste word op die perseel...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Kaap Karoo

Karoo View Cottages is naby Prins Albert geleë en het ’n manjifieke uitsig op die Swartberge en die Karoovlaktes. Dit is veilige loopafstand van die dorp af. Die verblyf bestaan uit 7 eenhede met slaapplek vir ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kaap Karoo selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Kaap Karoo akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaap Karoo akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]