Indien jy Kaap Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaap Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaap Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaap Karoo akkommodasie
Bladsy 3 - 283 lekke plekke om te bly
De Bergkant Lodge is 'n geskiedkundige Kaap-Hollandse huis in Prins Albert, aan die voet van die Swartberg in die G...
Sterland La Pari Pari & Bay Window is 'n lieflike Victoriaanse huis met slaapplek vir 9 gaste. Dié huis beskik oor...
Klokkies B&B is net 3 km buite Calitzdorp geleë en beskik oor pragtige kamers vir 'n rustige kuier. Gaste kan Kam...
The Karoo Prinia is 'n bekoorlike en huislike, opgeknapte Karookothuis in Prins Albert. Dié drieslaapkamerkothuis i...
Meilland Haus Garden Cottage is 'n sjarmante selfsorg-kothuis in Prins Albert. Hierdie dorp skuil aan die voet van ...
Die Calitzdorp Country House is 'n pragtig ingerigte huis met oorspronklike kuns en oudhede, en 'n praguitsig oor '...
Brinksfontein Guest House is 70 km van Laingsburg en 60 km van Sutherland af op 'n grondpad uit, in die stil en rus...
Hierdie bekoorlike gastehuis is geleë op 'n kleinhoewe in die Klein-Karoo aan die rant van Calitzdorp, 300 m van di...
Die Artist's Cottage is 100 jaar gelede in die tipiese platdakstyl van die Karoowerkershuisies gebou. Met 'n en sui...
The Country Garden is op die Beecatcher Plaas naby Ladismith in die berge. Gaste word in hierdie vriendelike atmosf...