Indien jy Kaap Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaap Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaap Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaap Karoo akkommodasie
Bladsy 9 - 283 lekke plekke om te bly
Die Prokureurshuis is in die klein Karoo-dorp Sutherland, wat bekend is vir sterrekyk en sneeu in die winter, geleë...
Die Botes Huisie is 'n snoesige selfsorg-huis vir 4 gaste en bied 'n Karoo-wegbreek in Merweville. Die huis beskik...
Du'SwaRoo Cottage is 'n knus kothuis op die Du'SwaRoo Wyn- en Olyfplaas sowat 2 km buite Calitzdorp op die Groenfon...
Mirtehof Guest Farm Estate is in Prins Albert en bied luukse verblyf vir 'n Karoo-wittebrood, 'n ontspannende wegbr...
Karoo Rustigheid Gasteplaas is 'n gerieflike selfsorghuis vir 8 tot 10 gaste in die Roggeveld, 47 km vanaf Sutherla...
Die Skooltjie is ‘n knus, gerieflike kothuis vol karakter en stories. Dié gerestoureerde plaasskool is op ‘n skaapp...
De Uiehuis bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n drieslaapkamerhuis. Dié huis is op 'n werkende plaas in die prent...
The Artist Cottage is 'n knus selfsorgkothuis vir 5 gaste in die middel van Sutherland. Dié Karoo-kothuis is in di...
Cindy Se Huisie is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met regte ou, pragtige Karoomeubels en 'n lieflike atmosfeer. Dit ...
The Station Calitzdorp is tussen die wingerde van die De Krans-kelders en 'n krans geleë. Dit bied reisigers 'n keu...