Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Cape St Francis

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape St Francis bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 53 resensies.

Kaap St. Francis

Seals

"We really enjoyed Cape St Francis, the Port was amazing, friendly people all around, we felt like i was home.We have recommended Cape St Francis to friends and family, If anyone need a quiet and amazing vacation spot, Cape St Francis is the place to be."

Kaap St. Francis

Seals

"Pragbeeld van ons land."

Kaap St. Francis

134 On Da Gama

"Cape St Francis is a beautiful place. I would visit again. "

Kaap St. Francis

Seals

"Pragtige natuurskoon, lieflike staproetes."

Kaap St. Francis

Kingfisher Close

"Familie gunsteling! Rustige dorpie en as jy daarvan hou is dit die plek vir jou. Wat spesiaal is, is dat jy die sonsopkoms en -ondergang oor die see ervaar."

Kaap St. Francis

Cera

"Maak seker dat jy jou nodige inkopies afgehandel het as jy nie van plan is om na die naburige St. Francisbaai te wil ry as jy iets benodig nie. Die winkeltjie op Kaap St. Francis se voorraad is beperk, en is slegs sekere ure oop vir besigheid."

Kaap St. Francis

Home and Away Accommodation

"Die omgewing is pragtig en rustig."

Kaap St. Francis

Home and Away Accommodation

"St. Francis is pragtig ! Baie goeie en verskeidenheid restaurante! Baie om te doen. Mooiste natuur wandelpaaie om te stap. Bootvaart op die Krommerivier en lagoon was wonderlik!"

Kaap St. Francis

Home and Away Accommodation

"A chilled, picturesque, small, quaint village and during peak season there is a lot of fun to enjoy if you are in or near the centre of it all. However, don't go expecting an abundance of great food and outstanding service, as unfortunately, there are very few restaurants that were even mildly acceptable. Also, not a great place to take any type of low car/sports cars - the roads are a shocker! "

Kaap St. Francis

Seascape

"Plek in geheel baie skoon."

Kaap St. Francis

Home and Away Accommodation

"Cape St Francis walks were a highlight with crashing rocks and stunning beaches."

Kaap St. Francis

Sandown Self-Catering

"Ons het 'n erf nou daar gekoop en gaan binnekort soontoe verhuis."

Kaap St. Francis

Seascape

"Sal beslis weer daar gaan vakansie hou."

Kaap St. Francis

Home and Away Accommodation

"Kaap St Francis is beeldskoon en absoluut 'n wonderlike bestemming. Die Hawe personeel is maar nie van die vreindelikste ouens nie en ook nie baie behulpsaam met opsigte tot die verskaffing van informasie nie. Vir vakansiegangers wat van enige deel van ons land kom behoort dit duidelik te wees dat hulle vooraf reëlings behoort te maak indien hulle Saterdag na 1 daar aankom dat hulle nie gehelp sal word voor Maandag nie. "

Kaap St. Francis

Seascape

"Kaap St Francis is nog ongerep en 'n ideale vakansie bestemming indien jy die natuur en die stilte geniet."

Kaap St. Francis

Seascape

"Die omgewing is baie mooi. Baie mooi plekke om te gaan besigtig sonder om ver te ry."

Kaap St. Francis

Seascape

"Beautiful holiday destination. Close to the beach - lots of hiking trails and cycling routes. "

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 53
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem