Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (85)
B&Bs (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (78)

Resensies van Kaap St. Francis

4.5 / 5  
volgens 48 resensies
Lees regte resensies van Kaap St. Francis van 48 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaap St. Francis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kaap St. Francis.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaap St. Francis selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape St Francis Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaap St. Francis Selfsorg-eenhede

76 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
SPAAR 30%
VanafR2 500
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kaap St. Francis

Quarterdeck Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in Port St. Francis. Die woonstel is op die onderste verdieping en het 3 slaapkamers en 'n pragtige uitsig oor die marina. Daar is talle restaurante in die hawe,...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St. Francisbaai, Kaap St. Francis

Windsong is 'n ateljeewoonstel by St. Francis-baai se hawe. Die woonstel het ononderbroke uitsigte oor die hawe vanaf die balkon. Dit is op die tweede verdieping geleë en het 'n dubbelbed met wit perkallinne. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap St. Francis

Little Portofino is 'n lieflike, moderne ateljeewoonstel in die hartjie van Port St Francis, met 'n privaat balkon met skouspelagtige uitsigte oor die hawe. Die woonstel bied die ideale vakansieoord waar gaste kan w...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St. Francisbaai, Kaap St. Francis

3 Main Royal Port St Francis is 'n lieflike eenheid in Port St Francis wat gehalteverblyf bied met 'n pragtige uitsig oor die see en hawe. Dié eenheid is in 'n veilige, luukse kompleks langs die hawe en bied eksklu...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kaap St. Francis

Cera is 'n ruim dubbelverdieping-strandhuis met slaapplek vir 8 mense in Kaap St Francis. Die eenheid is stapafstand vanaf die strand en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers op die grondvloer.3 van die kamers is...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in St. Francisbaai, Kaap St. Francis

Penthouse @ Honky Dory is in St Francisbaai en bied selfsorgverblyf vir 4 gaste met 'n pragtige uitsig oor die see. Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte slaapkamer met 'n stapelbed vir 2 tie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Kaap St. Francis

134 On Da Gama is in Kaap St Francis geleë, 'n klein dorpie wat op 'n uitkalwing teen die kus in die Oos-Kaap geleë is. Die omgewing is 'n top-branderplankrybestemming danksy die wonderlike skoon strande. 134 On D...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St. Francisbaai, Kaap St. Francis

Ships Bell 3B is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 2 gaste wat oor St. Francisbaai se hawe uitkyk. Dié ateljee-eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n slaapbank en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St. Francisbaai, Kaap St. Francis

Kai by St Francis Bay is 'n strandhuis binne stapafstand van St. Francis se hoofstrand. Die eiendom is by uitstek geskik vir gesinne wat op soek is na sakpasverblyf. Kai is ook baie gewild onder branderplankryers en...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kaap St. Francis

Liezel's Place is in Cape St Francis, 'n kusdorpie op die Tuinroete, met sy lieflike strande en ongerepte natuurskoon geleë. Dié ruim vakansiehuis het 3 slaapkamers. Twee van die kamers het dubbelbeddens en die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kaap St Francis selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Kaap St Francis akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaap St Francis akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za