Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kaapse Roete 62

4.6 / 5  
volgens 3078 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Roete 62 van 3078 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Kaapse Roete 62.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Roete 62 Wildsplase

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Vanaf
R19 500
per nag, vir 10 mense
Wildsplaas in Kaapse Roete 62

Platberg Gastehuis is ’n lieflike selfsorghuis vir 8 gaste op ’n plaas ongeveer 5 km vanaf Prins Albert. Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, eetarea en binnebraai-area, sowel as ...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

Karoo Escapes Private Game Lodge skuil teen die hange van die bekende Swartberge en is op 'n prentjiemooi, ongerepte stuk grond van 6000 hektaar. Dis sowat 28 km vanaf die historiese dorp Ladismith in die Klein-Karo...

Vanaf
R7 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kaapse Roete 62

The White Lion Lodge is geleë langs die Klein Kalkoenshoekrivier op die Sanbona Wildlife Reserve. Die 54 000 ha privaat eiendom reservaat is geleë langs die Warmwaterberge, in die hart van die Klein Karoo langs di...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Thorntree Country Lodge is op die R328 net buite Oudtshoorn en bied gehalteverblyf aan ’n familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die lodge is ’n g...

Vanaf
R4 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Khanyisa Mountain Lodge bied rustige verblyf sowat 25 km vanaf Robertson en 37 km vanaf Worcester. Die lodge is beskikbaar vir eksklusiewe gebruik vir 'n groep van 12 gaste in totaal. Daar is 6 ruim en suite-slaap...

Verwyder Filters

Jy sien net 20 uit die moontlike 708 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Kaapse Roete 62

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Klein-Karoo, Tuinroete

Groot Phesantefontein Game Ranch bied gerieflike selfsorg-verblyf op 'n wildsplaas aan die voet van die Langebergbergreeks en is ideaal vir familie of vriende wat 'n bietjie wil wegbreek. Die plaas bied slaapplek a...


Wildsplase binne 100 km vanaf Kaapse Roete 62

50% af Weeksdae!
VanafR15 760
R7 880
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Klein-Karoo, Wes-Kaap

Sanbona Wildlife Reserve is 'n unieke safari-bestemming aan die voet van die Warmwaterberge in die Klein Karoo, tussen Montagu en Barrydale in die Wes-Kaap. Daar is 3 luukse lodges wat tussen 58 000 hektaar se Kaaps...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Swellendam, Wes-Kaap

SwelleN2 Farm is gerieflik geleë op die N2, slegs 2 km vanaf Swellendam aan die Kaapse kant. Die lodge bied ware plattelandse verblyf met 'n ongekunstelde plaas-atmosfeer wat gaste toelaat om te ontspan langs die K...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Albertinia, Tuinroete

Tarentaal Lodge is aan die rand van die rustige plattelandse dorpie Albertina geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne atmosfeer. Albertina is nie ver van die N2 af wat deur die skilderagtige Tuinroete lei ...

Vanaf
R3 630
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Albertinia, Tuinroete

Garden Route Game Lodge is 8 km van Albertinia af en spog met die Langeberg as agtergrond. Dié malaria-vrye privaat wildreservaat is 330 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af en spog met voëls en wild wat die ...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

Kom en ervaar die ongeëwenaarde belewenis, omring deur 'n rivier, berge en fynbos. Die Mudlark River Front Lodge is 'n plek van natuurskoon, rustigheid en gemak. Geniet 'n verkwikking vir jou siel in hierdie stil w...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ruiterbos, Tuinroete

Ruiterbosch Lodge is 30 km vanaf Mosselbaai aan die voet van die Outeniquaberge geleë. Ons bied ontspanne, ruim plaasstyl selfsorg-verblyf en bied 'n plaas-ervaring wat ideaal vir sakelui of gesinne is wat reis. Di...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Tuinroete, Wes-Kaap

Hartenbos Private Game Lodge bied selfsorgverblyf op 'n privaat wildplaas sowat 15 km vanaf Hartenbos se middedorp. Die lodge is die ideale basis om hierdie deel van die Tuinroete te verken. Verblyf by Hartenbos P...


Wildsplase binne 200 km vanaf Kaapse Roete 62

Vanaf
R36 000
per nag, vir 8 mense
Wildsplaas in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Melozhori Private Game Reserve Lodge bied selfsorgverblyf in 'n privaat reservaat sonder roofdiere, wat sowat 25 km vanaf Riviersonderend is. Dié lodge het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 4...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Merweville, Groot-Karoo

Springbok Lodge is in Merweville geleë en bied gehalteverblyf vir besoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Die verblyf is naby alle geriewe in dié klein dorpie en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of reünie. ...

Bladsy:
1
2
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Welkom by die Kaapse Roete 62 wildsplase blad - loer bietjie na ons ruim reeks van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Kaapse Roete 62 akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapse Roete 62 akkommodasie soek. Wanneer jy die beste wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]