Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapse Wynlande
4.6/5

Lees regte resensies van Kaapse Wynlande van 5609 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir Gastehuise in Kaapse Wynlande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande Gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Wynlande akkommodasie

Bladsy 4 - 230 uit 1294 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind

Sien kaart
Gefilter volgens: Gastehuise









The Vineyard Country House

Gastehuis in | Montagu, MontaguKaapse Wynlande
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense

Die Vineyard Country House is op 'n werkende vrugteplaas en kleinhoewe met wingerd in die geskiedkundige Langstraat...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie

Soli Deo Gloria

Gastehuis in | McGregor, McGregorKaapse Wynlande
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)

Soli Deo Gloria is in die bekoorlike dorpie McGregor geleë. Dié lieflike dorpie is 'n bekende toeristebestemming wa...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Gratis kansellasie
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)

Hanna

Gastehuis in | Bovlei, BovleiKaapse Wynlande
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)

Hanna bied netjiese en bekostigbare oornagverblyf in die prentjiemooi dorp Wellington aan die voet van die Groenber...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)

Wittedrift Manor House

Gastehuis in | Tulbagh, TulbaghKaapse Wynlande
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Wittedrift Manor House is 'n gastehuis in 'n indrukwekkende Kaaps-Hollandse huis in die middel van Tulbagh, net 'n ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Eikendal Lodge

Gastehuis in | Helderberg, HelderbergKaapse Wynlande
Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense

Eikendal Lodge is 12 km vanaf Stellenbosch in die Helderberg geleë. Dié area is veral vir wynroetes en staproetes b...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)

De Bergen is 'n bekoorlike B&B in Worcester. Die huis bied lieflike uitsigte oor die Hexrivier-bergreeks en dit is ...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Malaria-vrye streek
Gratis kansellasie
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)

Grace

Gastehuis in | Worcester, WorcesterKaapse Wynlande
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)

Grace is 'n gaste-eenheid op die gasheer se perseel in Worcester. Die eenheid is naby die middedorp se geriewe en b...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Skoonheidskliniek
Geen Rook Binnenshuis
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Skoonheidskliniek
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)

Cosy Stay

Gastehuis in | Robertson, RobertsonKaapse Wynlande
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Cosy Stay is 'n gerieflike gastekamer op die eienaar se perseel in 'n stil doodloopstraat in Robertson. Dit is binn...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
WiFi
Gratis kansellasie
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)

Lily's Rest

Gastehuis in | Robertson, RobertsonKaapse Wynlande
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Lily's Rest, a gastekamer, is in die Village van die veilige Silwerstrand Gholf en Rivierlandgoed en net 3 km van R...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Voëlkyk
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)

De Stoep

Gastehuis in | Riebeek-Wes, Riebeek-WesKaapse Wynlande
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

De Stoep is 'n gastehuis in Riebeek-Wes wat 'n ideale basis is om dié bekoorlike dorpie en sy omstreke te verken. ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem