Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Kaapsehoop

4.7 / 5  
volgens 192 resensies
Lees regte resensies van Kaapsehoop van 192 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapsehoop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kaapsehoop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapsehoop selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kaapsehoop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapsehoop Selfsorg-eenhede

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapsehoop

Bohemian Garden Cottages bied 'n selfsorg- en basiese selfsorgverblyf-opsies in Kaapschehoop, Mpumalanga. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en gasvryheid, weg van die stad se gedruis af. Ve...

Vanaf
R2 874
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kaapsehoop

The Blue Swallow is ’n Kaapse styl-selfsorghuis wat slaapplek aan 8 gaste bied in die lieflike en unieke dorpie Kaapse Hoop. Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers, waarvan 2 en suite-badkamers is. Twee van di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R788
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapsehoop

abin & Cottage Kaapsehoop is in die dorp Kaapschehoop in Mpumalanga geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gewoel van die stad. Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapsehoop

Art Boutique Gallery bied gehalteverblyf in die skilderagtige dorpie Kaapsehoop in Mpumalanga. Dié gastehuis is 32 km vanaf Nelspruit en is geskik vir vakansiegangers en sakereisigers. Verblyf is beskikbaar in 3 g...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapsehoop

Mountain Haven Guest House bied selfsorgverblyf in die dorpie Kaapsehoop, 'n uitstekende basis vir gaste wat die watervalle, pragtige uitsigte en die wilde diere in die omgewing wil sien. Verblyf is beskikbaar in v...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapsehoop

Op Die Berg is 'n rustieke kothuis in die dorpie Kaapsehoop in Mpumalanga. Die eenheid is ideaal vir 2 of 4 volwassenes, maar geen kinders, wat op soek is na 'n oorslaapplek naby 'n paar restaurante en 'n koffiewink...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kaapsehoop

Hobbit House is in die bekoorlike dorpie, Kaapsehoop, geleë en is hoog teen die berge geset. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Twee slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enk...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapsehoop

Nostalgie is in Kaapsehoop in Mpumalanga geleë en is die perfekte plek om na weg te breek vir 'n paar dae. Kom geniet die sterre, watervalle en nabyheid aan die natuur. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en be...

Vanaf
R3 150
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Kaapsehoop

Caelum Kothuis I is in die historiese dorp Kaapschehoop en dit bied slaapplek aan 7 gaste. Die dubbelverdiepingkothuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers en linne en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer is op...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapsehoop

Klipwagter is 'n drieslaapkamer-selfsorghuis met 2 verdiepings. Die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer, 'n enkelbed in die sitkamer en 'n aparte ingang van buite af. Die onderste verdie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za