Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (189)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (24)
Selfsorg-eenhede (163)

Resensies van Kaapstad Middestad

4.4 / 5  
volgens 123 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad Middestad van 123 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad Middestad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Kaapstad Middestad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Middestad B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Middestad B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R4 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Kaapstad Middestad

The Capital 15 on Orange bied B&B-verblyf in die Tuine in Kaapstad. Die hotel bied 'n gerieflike basis vir vakansiegangers en sakereisigers. Verblyf by The Capital 15 on Orange word in verskillende hotelkamers en w...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 190 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Kaapstad Middestad

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
B&B in Bo-Kaap, Wes-Kaap

Rodge Lodge is ’n knus gastehuis in sentrale Kaapstad. Dit is in die kleurvolle, ouwêreldse Moslem-Maleise kwartier, wat in Kaapstad as die Bo-Kaap bekend staan, geleë. Dit is net onder Seinheuwel waar die Midda...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
B&B in De Waterkant, Wes-Kaap

Stylish Villa is in die middel van die gewilde De Waterkant Village geleë. Dit is 'n historiese, outentieke buurt in Kaapstad. Geniet die skouspelagtige uitsig op Tafelberg van die dakterras af. Die Atlantiese Osea...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in De Waterkant, Wes-Kaap

Purple House B&B is 'n klein gastehuis in De Waterkant, die deel van sentraal Kaapstad wat meer en meer gewild raak onderbesoekers van reg oor die wêreld. Dit is modern, veilig en het restaurante, winkels en klubs....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Tuine, Stadskern

Solmor Mansions is in die Tuine in Kaapstad en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dit is naby talle winkels, restaurante, strande, aktiwiteite en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 1...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Gilmour Hill is 'n wonderlike wegbreekplek aan die rand van die stad. Ontspan en kry 'n tweede asem by hierdie gastehuis met sy ideale ligging. Ons is tussen Kaapstad se sakekern en Leeukop in Tamboerskloof geleë. ...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Oranjezicht, Stadskern

Himmelblau Boutique Bed and Breakfast is 'n klein en privaat B&B met baie karakter. Die opgeknapte Victoriaanse huis is in Oranjezicht in Kaapstad en bied 3 unieke gastekamers. Elke gastekamer het 'n ekstra lang k...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Tuine, Wes-Kaap

Welgelegen Boutique Guest House is in 'n stil area van Oranjezicht in 2 Victoriaanse huise. Dis naby die besige Kloofstraat met van Kaapstad se beste restaurante, kroeë en winkels. Dié gastehuis het verskeie kame...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Groenpunt, Wes-Kaap

Wilton Manor is in die geskiedkundige voorstad Groenpunt geleë, in die stil Croxteth-straat met uitsigte oor Groenpunt-stadion. Die V&A Waterfront, plaaslike restaurante en kroeë is stapafstand en die middestad is...

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 2)
B&B in Oranjezicht, Wes-Kaap

Villa Bianca is gerieflik geleë in Oranjezicht aan die voet van Tafelberg Nasionale Park, en bied 'n gasvrye tuiste vir gaste. Ons het 6 ruim suites waarin gaste in die luuksheid van 'n boetiekgastehuis tuisgaan. A...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kaapstad Middestad (SSB) B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Kaapstad Middestad (SSB) akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapstad Middestad (SSB) akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]