Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (203)
Hotelle (14)
Selfsorg-eenhede (189)

Resensies van Kaapstad Middestad

4.4 / 5  
volgens 65 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad Middestad van 65 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad Middestad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Kaapstad Middestad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Middestad hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Middestad Hotelle

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
33% af Winteraanbod!
VanafR1 470
R980
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad

Mandela Rhodes Place Hotel bied uitstekende verblyf in 'n leefstylsentrum waar jy kan ontmoet, inkopies doen, proe, verken en bly, en dan is jy nog perfek geleë binne die kulturele kwartiere van die stad. Modern, t... Aanpasbare Kansellasie!

33% af Naweke!
VanafR1 100
R733
per nag (plek vir 1)
Hotel in Kaapstad Middestad

Happy Rhino Hotel is in die beroemde Loopstraat in die hartjie van die middestad. Van die oulikste kroeë, restaurante, boetiek- en koffiewinkels in Kaapstad is net 'n blok van ons af. Die V&A Waterfront is 4 km hie...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad

Urban Chic Boutique Hotel is op die hoek van die lewendige Lang- en Peperstraat in Kaapstad, 'n gewilde naglewe- en toeriste-bestemming, geleë. Die kusstad is bekend vir sy goeie klimaat, natuurlike ligging, onger...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad

Daddy Long Legs Art Hotel is uniek aan Suid-Afrika en is in Langstraat in Kaapstad geleë. Elke kamer is uniek versier deur 'n kunstenaar, digter, fotograaf, ontwerper of musikant. Hulle het die volle vryheid gekry ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad

Die Tudor Hotel is meer as net nog 'n blyplek - dis 'n belewenis! Dit is die oudste hotel in Kaapstad en lê in die historiese Groentemarkplein, in die Kaapse middestad. Ons is natuurlike uiters trots op ons erfen...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad

Die Radisson Blu Hotel & Residence is ideaal geleë in Kaapstad se middestad. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die stad. Verbly...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bo-Kaap, Kaapstad Middestad

Rouge on Rose in die Bo-Kaap is vir vakansie- of sakereisigers wat reg in die middel van Kaapstad wil wees. Dié boetiekhotel is in die hartjie van Kaapstad en bied lieflike dekor, heerlike ontbyte, en uitstekende d...

Vanaf
R3 295
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad

Welkom by die Grand Daddy Boutique Hotel, die Moederstad se mees unieke, gerieflikste en prettigste plek om in te bly. Die wesenlike Kaapse energie wat regdeur die dag én nag by dié legendariese, luukse hotel heer...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad

Kings in Cape Hotel is 'n hotel en restaurant in 'n erfenisgebou wat uit 1890 dateer. Dié hotel is naby die Kaap van Goeie Hoop, 'n 17de eeuse fort, en 6,2 km vanaf die Tafelberg Nasionale Park. Die hotel bied ver...

Vanaf
R2 810
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad

Die Holiday Inn is op die hoek van Strand- en Loopstraat in Kaapstad se middestad. Hierdie luukse hotel bied uitstekende akkommodasie en konferensiegeriewe aan sakereisigers én vakansiegangers in Kaapstad. Daar is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kaapstad Middestad (SSB) hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan besoek ons algehele Kaapstad Middestad (SSB) akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapstad Middestad (SSB) akkommodasie soek. Sodra jy die ideale hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...