Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (189)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (24)
Selfsorg-eenhede (163)

Resensies van Kaapstad Middestad

4.4 / 5  
volgens 123 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad Middestad van 123 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad Middestad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kaapstad Middestad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Middestad selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Middestad Selfsorg-eenhede

163 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Die Manhattan Studio Apartment is op die dak van die Cape Town Lodge Hotel geleë en bied 'n privaat woonstel met die ekstra voordele van sommige van die hotelgeriewe. Hierdie oopplan-woonstel in ’n solder-styl h...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Manhattan Penthouse is in die Kaapse middestad en bied 'n mooi uitsig op Tafelberg, oor Kaapstad en Tafelbaai. Verblyf is beskikbaar in 2 slaapkamers wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die eerste slaapkamer het 'n ko...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR650
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Namaqua House is ’n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad. Die eenheid is naby die Groenmarkplein, restaurante, die MyCiti-busroetes en KIKS (CTICC) geleë. Dié woonstel het slaapplek vir 2 g...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR840
R546
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Icon 1008 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Foreshore, Kaapstad. Die gebou is naby verskeie besigheids- en ontspanningsgeriewe in die sakesentrum. Die woonstel is volledig gemeubileer en het 'n ...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR960
R624
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bo-Kaap, Kaapstad Middestad

The Studios 315 by CTHA is 'n stylvolle solderwoonstel in 'n veilige gebou in die Bo-Kaap, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die middestad. Die woonstel...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR840
R546
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

The Decks 1102 by CTHA is 'n sentrale woonstel in Kaapstad en spog met 'n groot oop dek met 'n pragtige uitsig oor die stad. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badk...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Modern Designer Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou die Kaapse middestad geleë. Die gebou is naby 'n talle sakegeriewe, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel op die negende verdieping...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 139
R740
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Aderely Terrace J10 by CTHA is 'n luukse selfsorg-solderwoonstel in Kaapstad. Dis in Adderleystraat, die hartjie van die stad, geleë en stapafstand van talle restaurante, museums, die Kompanjiestuine en die bekende...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR584
R380
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Diplomat 123 by CTHA is 'n moderne, oopplan-woonstel in die middestad van Kaapstad. Dit is ideaal vir stadsliefhebbers met die oog op die vreemde skoonheid wat die stad bied. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR714
R464
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

332 The Square is 'n ruim, moderne, selfsorg-ateljeewoonstel in Kaapstad se Parade, sentraal in die SSK. Die woonstel het 'n swembad en gimnasium. Die woonstel is in die hoek van die gebou met groot vensters en wond...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kaapstad Middestad (SSB) selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Kaapstad Middestad (SSB) akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapstad Middestad (SSB) akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]