Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Gordonsbaai (166)
Kraaifontein (10)
Simonstad (59)
Voorstede
Bantrybaai (12)
Bellville (159)
Bergvliet (13)
Big Bay (114)
Bishopscourt (5)
Bloubergrant (7)
Bo-Claremont (18)
Bo-Kaap (19)
Boston (16)
Brackenfell (34)
Century City (49)
Claremont (35)
Clifton (36)
Constantia (79)
Constantia Valley (100)
Crofters Vallei (15)
De Waterkant (127)
Drie Ankerbaai (29)
Durbanville (80)
Durbell (2)
Edgemead (6)
Flamingovlei (18)
Fresnaye (28)
Glencairn (33)
Glencairn Heights (46)
Goodwood (6)
Groenpunt (147)
Helena Heights (9)
Joostenbergvlakte (1)
Kaapstad Middestad (207)
Kalkbaai (33)
Kampsbaai (121)
Kenilworth (13)
Kirstenhof (7)
Lakeside (7)
Lughawe Nywerheidstreek (1)
Maitland (12)
Marina Da Gama (17)
Milnerton (166)
Morningside (6)
Mouille Point (28)
Mowbray (10)
Muizenberg (70)
Noordhoek (62)
Nuweland (19)
Observatory (7)
Oranjezicht (27)
Paarden Eiland (1)
Parklands (12)
Parow (63)
Pinelands (28)
Plattekloof (57)
Rondebosch (39)
Rondebosch East (5)
Rosebank (3)
Salt River (2)
San Michel (10)
Seaforth (68)
St James (16)
Stadskern (520)
Strandgebied (19)
Suidelike Voorstede (361)
Sun Valley (1)
Table View (236)
Tamboerskloof (26)
The Links (4)
Thornton (3)
Tijgerhof (3)
Tokai (6)
Tuine (68)
Tygervallei (9)
University Estate (1)
Upper Gardens (34)
V & A Waterfront (38)
Van Riebeeckstrand (29)
Vierlanden (9)
Vishoek (65)
Vredehoek (11)
Vredelust (11)
Walmer Estate (2)
Welcome Glen (3)
Welgelegen (6)
Welgemoed (8)
West Beach (35)
Woodbridge Island (5)
Woodstock (6)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (3577)
B&Bs (142)
Lodges (23)
Hotelle (76)
Gastehuise (387)
Selfsorg-eenhede (2949)

Resensies van Kaapstad

4.5 / 5  
volgens 2492 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad van 2492 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg, Kaapstad

Admiralty B&B is in Cannon Island in Marina da Gama geleë en kyk oor die rustige water van die Zandvlei-riviermonding uit. Dis slegs ’n paar minute weg vanaf die fantastiese strande aan Valsbaai se kus. Verblyf ...

Vanaf
R1 425
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch, Kaapstad

Newlands Guest House is in 'n rustige straat in Newlands teen die oostelike kant van Tafelberg. Ons spasie is 'n oase van kalm met ons rustige tuin en swembadarea. As jy 'n wegbreek kort van die buitewêreld, kan jy...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Kaapstad

Stay @ 29St John Street bied gerieflike verblyf in 'n rustige woonbuurt, Milnerton. Milnerton bied maklike toegang tot die stad se nuutste en hipermodieuse areas, en het 'n onverbeterlike uitsig oor die baai, Robben...

Vanaf
R9 600
per nag (plek vir 2)
B&B in Kaapstad

Tintswalo Atlantic is 'n luukse lodge wat verblyf en ontbyt bied aan die klipperige Atlantiese kuslyn in Houtbaai, Kaapstad. Die lodge is ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf soek, hetsy vir 'n vakansie of 'n sak...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Parow, Kaapstad

Rejuvenate is 'n B&B en 'n spa in die voorstad, Panorama, in Kaapstad geleë. Die smaakvol versierde gastehuis bied verblyf net in die pad af van Panorama Hospitaal en ander mediese praktyke. Die gastehuis is naby v...

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 2)
B&B in Oranjezicht, Kaapstad

Villa Bianca is gerieflik geleë in Oranjezicht aan die voet van Tafelberg Nasionale Park, en bied 'n gasvrye tuiste vir gaste. Ons het 6 ruim suites waarin gaste in die luuksheid van 'n boetiekgastehuis tuisgaan. A...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
B&B in Plattekloof, Kaapstad

Butler Mansion is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad in Plattekloof geleë en bied luukse verblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of vir vakansiegangers. Die verblyf bestaan uit 2 en suite-slaapkamers wat e...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
B&B in Constantia Valley, Kaapstad

Ibis House bied B&B- en selfsorg-eenhede in Soetvallei, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie wat na aan verskeie besienswaardighede en geriewe in die suidelike voorstede te...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Noordhoek, Kaapstad

Gone with the Wind bied gerieflike verblyf in 2 luukse en suite-kamers in Belvedere, Noordhoek. Kom geniet 'n pragtige uitsig oor die see, Noordhoekstrand en op die omliggende berge. Elke kamer het 'n privaat ingan...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
B&B in Froggy Farm, Kaapstad

Seadevilla is geleë in 'n doodloopstraat aan die bokant van Froggy Farm teen Black Hill se hang in Simonstad. Die huis is onlangs gebou en het 'n onbelemmerde, 180 º uitsig oor Valsbaai. Die huis staan tussen die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Kaapstad B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Kaapstad akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapstad akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za