Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Gordonsbaai (166)
Kraaifontein (10)
Simonstad (59)
Voorstede
Bantrybaai (12)
Bellville (159)
Bergvliet (13)
Big Bay (114)
Bishopscourt (5)
Bloubergrant (7)
Bo-Claremont (18)
Bo-Kaap (19)
Boston (16)
Brackenfell (34)
Century City (49)
Claremont (35)
Clifton (36)
Constantia (79)
Constantia Valley (100)
Crofters Vallei (15)
De Waterkant (127)
Drie Ankerbaai (29)
Durbanville (80)
Durbell (2)
Edgemead (6)
Flamingovlei (18)
Fresnaye (28)
Glencairn (33)
Glencairn Heights (46)
Goodwood (6)
Groenpunt (147)
Helena Heights (9)
Joostenbergvlakte (1)
Kaapstad Middestad (207)
Kalkbaai (33)
Kampsbaai (121)
Kenilworth (13)
Kirstenhof (7)
Lakeside (7)
Lughawe Nywerheidstreek (1)
Maitland (12)
Marina Da Gama (17)
Milnerton (166)
Morningside (6)
Mouille Point (28)
Mowbray (10)
Muizenberg (70)
Noordhoek (62)
Nuweland (19)
Observatory (7)
Oranjezicht (27)
Paarden Eiland (1)
Parklands (12)
Parow (63)
Pinelands (28)
Plattekloof (57)
Rondebosch (39)
Rondebosch East (5)
Rosebank (3)
Salt River (2)
San Michel (10)
Seaforth (68)
St James (16)
Stadskern (520)
Strandgebied (19)
Suidelike Voorstede (361)
Sun Valley (1)
Table View (236)
Tamboerskloof (26)
The Links (4)
Thornton (3)
Tijgerhof (3)
Tokai (6)
Tuine (68)
Tygervallei (9)
University Estate (1)
Upper Gardens (34)
V & A Waterfront (38)
Van Riebeeckstrand (29)
Vierlanden (9)
Vishoek (65)
Vredehoek (11)
Vredelust (11)
Walmer Estate (2)
Welcome Glen (3)
Welgelegen (6)
Welgemoed (8)
West Beach (35)
Woodbridge Island (5)
Woodstock (6)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (3577)
B&Bs (142)
Lodges (23)
Hotelle (76)
Gastehuise (387)
Selfsorg-eenhede (2949)

Resensies van Kaapstad

4.5 / 5  
volgens 2492 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad van 2492 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Gordonsbaai, Kaapstad

Apricot Gardens Boutique Guesthouse skuil aan die kant van die berg by Gordonsbaai met panoramiese uitsigte oor die hele Valsbaai tot by Tafelberg en die Helderberge. Gaste kan kies tussen 4 luukse kamers, 'n junio...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Kaapstad

Coachella Views is 'n gastekamer in die eienaar se huis in Somerset-Wes. Dié prentjiemooi dorp word omring deur majestueuse berge en wingerde en bied 'n uitsig oor die kobaltblou oseaan en die strand. Die slaapka...

40% af Winteraanbod!
VanafR1 050
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai, Kaapstad

Villa Atlantica Boutique Guesthouse bied verblyf in Kampsbaai met pragtige strande, mooi uitsigte en toprestaurante. Dis 'n gewilde somerbestemming. Daar is 3 Ocean View-suites en 3 Mountain View-suites, en altesa...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edgemead, Kaapstad

Goblin's Mead skuil in 'n doodloopstraat in die hartjie van 'n lowerryke woonbuurt, Olde Edgemead. Dit bestaan uit 3 selfsorgkamers met toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, eetkamer en kombuis. Ons bied ruim, e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in West Beach, Kaapstad

2@Carlisle is in 'n doodloopstraat in West Beach in Bloubergstrand. Die perseel is 800 m vanaf die strandfront. Verblyf word in 2 basiese selfsorg-solderwoonstelle gebied. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea en -k...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Strand, Kaapstad

Welterusten Guesthouse is 'n Victoriaanse huis in die Strand en bied gehalte-verblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en gaste wat wil oornag. Dit is gerieflik naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doend...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durbanville, Kaapstad

Schoongezicht Gastehuis is 'n vierstergegradeerde eenheid aan die rand van die pragtige Durbanville geleë. Dié gastehuis het 4 en suite-slaapkamers met aparte ingange en veilige parkeerplek. Ander geriewe in elke...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Kaapstad

Guest House On Shale is 'n gastehuis in Bellville wat deur die eienaar bestuur word. Dit is perfek vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Dit is halfpad tussen Stellen...

Vanaf
R1 077
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Constantia, Kaapstad

Camelot in Constantia is 'n pragtige gemeubileerde selfsorggaste-suite met sy eie privaat ingang in die hartjie van Bo-Constantia. Constantia Village-winkelsentrum is net 2 minute se stap ver en die Virgin Active-gi...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vredelust, Kaapstad

Groeneweide Guest Suite bied gemaklike oornagverblyf op die eienaars se perseel en is in 'n Kaapstadse voorstad, Vredelust. Die huis is naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums. Die eenheid het 3 slaapk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Kaapstad gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Kaapstad akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapstad akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za