Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Gordonsbaai (166)
Kraaifontein (10)
Simonstad (59)
Voorstede
Bantrybaai (12)
Bellville (159)
Bergvliet (13)
Big Bay (114)
Bishopscourt (5)
Bloubergrant (7)
Bo-Claremont (18)
Bo-Kaap (19)
Boston (16)
Brackenfell (34)
Century City (49)
Claremont (35)
Clifton (36)
Constantia (79)
Constantia Valley (100)
Crofters Vallei (15)
De Waterkant (127)
Drie Ankerbaai (29)
Durbanville (80)
Durbell (2)
Edgemead (6)
Flamingovlei (18)
Fresnaye (28)
Glencairn (33)
Glencairn Heights (46)
Goodwood (6)
Groenpunt (147)
Helena Heights (9)
Joostenbergvlakte (1)
Kaapstad Middestad (207)
Kalkbaai (33)
Kampsbaai (121)
Kenilworth (13)
Kirstenhof (7)
Lakeside (7)
Lughawe Nywerheidstreek (1)
Maitland (12)
Marina Da Gama (17)
Milnerton (166)
Morningside (6)
Mouille Point (28)
Mowbray (10)
Muizenberg (70)
Noordhoek (62)
Nuweland (19)
Observatory (7)
Oranjezicht (27)
Paarden Eiland (1)
Parklands (12)
Parow (63)
Pinelands (28)
Plattekloof (57)
Rondebosch (39)
Rondebosch East (5)
Rosebank (3)
Salt River (2)
San Michel (10)
Seaforth (68)
St James (16)
Stadskern (520)
Strandgebied (19)
Suidelike Voorstede (361)
Sun Valley (1)
Table View (236)
Tamboerskloof (26)
The Links (4)
Thornton (3)
Tijgerhof (3)
Tokai (6)
Tuine (68)
Tygervallei (9)
University Estate (1)
Upper Gardens (34)
V & A Waterfront (38)
Van Riebeeckstrand (29)
Vierlanden (9)
Vishoek (65)
Vredehoek (11)
Vredelust (11)
Walmer Estate (2)
Welcome Glen (3)
Welgelegen (6)
Welgemoed (8)
West Beach (35)
Woodbridge Island (5)
Woodstock (6)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (3577)
B&Bs (142)
Lodges (23)
Hotelle (76)
Gastehuise (387)
Selfsorg-eenhede (2949)

Resensies van Kaapstad

4.5 / 5  
volgens 2492 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad van 2492 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Claremont, Kaapstad

The John Bauer Pottery Studio is 'n unieke ruimte waar jy jouself weer kan vind. Dit word bestuur deur die bekende keramiekkunstenaar John Bauer en sy vrou. Elke kamer is propvol kunswerke, handgemaakte porseleinte...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergrant, Kaapstad

The Cape Amethyst Guest House is 'n luukse gastehuis wat versier is met 'n energieke en hartlike Afrika- en Boheemse-tema. Dit is in 'n eksklusiewe woonbuurt van Bloubergrant net 700 m van die strand af en net 30 mi...

Vanaf
R497
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Strand, Kaapstad

Bedrock Guest Studios is gerieflik in die hartjie van die Strand geleë. Dié pragtige en gerestoureerde huis bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Bedrock Guest Studios is stapafstand van di...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gordonsbaai, Kaapstad

Manor on the Bay Gastehuis is slegs 50 m vanaf die strand geleë in die skilderagtige Gordonsbaai in die Wes-Kaap. Dit bied bekostigbare akkommodasie, waarde vir geld en talle aanbiedings met groot afslag dwarsdeur ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR400
R360
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rome Glen, Kaapstad

Jacqui's Place is in Rome Glen in Somerset-Wes en is 'n privaat huis met 2 aparte dubbelkamers elke met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Die Green Room het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n s...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Table View, Kaapstad

Die 7th Wonder Guest House is baie trots op sy naam wat hy by Tafelberg gekry het. Tafelberg is in 2012 as een van die 7 Wonders van die Wêreld aangewys. Kaapstad is aangewys as die 8ste beste bestemming die wêrel...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Claremont, Kaapstad

Wild Olive Guest House bied luuksheid en hartlike gasvryheid aan sakelui en vakansiegangers en ons is trots op ons persoonlike diens en huislike atmosfeer. Verblyf word gebied in 9 en suite-kamers met 2 enkelbedde...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gordonsbaai, Kaapstad

18 on Kloof Guest House is 'n gasterhuis wat deur ’n familie bestuur word, waar jy so tuis sal voel soos by jou eie huis. Dit word deur 'n familie besit en beloof om aan gaste 'n onvergeetlike tyd te bied. 18 on K...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Monte Vista, Kaapstad

Lizaris is 'n lieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in Monte Vista met ’n pragtige uitsig oor Tafelberg. Dié eenheid is oopplan en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met stort en toilet, ’n haardro...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Van Riebeeckshof, Kaapstad

31 on Boschendal is 'n ruim gastekamer met slaapplek vir 2 in Van Riebeeckshof. Dié lieflike kamer het 'n privaat ingang en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die vallei en op die berge. Die kamer het ook 'n skuif...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Kaapstad gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Kaapstad akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapstad akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za