Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Gordonsbaai (164)
Kraaifontein (13)
Simonstad (59)
Voorstede
Bantrybaai (15)
Bellville (159)
Bergvliet (13)
Big Bay (117)
Bishopscourt (5)
Bloubergrant (6)
Bo-Claremont (19)
Bo-Kaap (19)
Boston (18)
Brackenfell (34)
Century City (49)
Claremont (36)
Clifton (39)
Constantia (83)
Constantia Valley (105)
Crofters Vallei (15)
De Waterkant (128)
Drie Ankerbaai (30)
Durbanville (84)
Durbell (2)
Edgemead (5)
Flamingovlei (19)
Fresnaye (27)
Glencairn (33)
Glencairn Heights (46)
Goodwood (6)
Groenpunt (155)
Helena Heights (8)
Joostenbergvlakte (1)
Kaapstad Middestad (201)
Kalkbaai (33)
Kampsbaai (149)
Kenilworth (14)
Kirstenhof (6)
Lakeside (7)
Maitland (11)
Marina Da Gama (17)
Milnerton (170)
Morningside (6)
Mouille Point (28)
Mowbray (9)
Muizenberg (71)
Noordhoek (60)
Nuweland (19)
Observatory (6)
Oranjezicht (29)
Paarden Eiland (1)
Parklands (13)
Parow (63)
Pinelands (29)
Plattekloof (58)
Rondebosch (39)
Rondebosch East (5)
Rosebank (3)
Salt River (3)
San Michel (9)
Scarborough (18)
Seaforth (67)
St James (16)
Stadskern (514)
Strandgebied (19)
Suidelike Voorstede (371)
Sun Valley (1)
Table View (231)
Tamboerskloof (25)
The Links (4)
Thornton (3)
Tijgerhof (2)
Tokai (6)
Tuine (68)
Tygervallei (9)
University Estate (1)
Upper Gardens (33)
V & A Waterfront (38)
Van Riebeeckstrand (31)
Vierlanden (9)
Vishoek (68)
Vredehoek (12)
Vredelust (11)
Walmer Estate (2)
Welcome Glen (4)
Welgelegen (4)
Welgemoed (8)
West Beach (36)
Woodbridge Island (5)
Woodstock (7)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (3634)
B&Bs (140)
Lodges (23)
Hotelle (75)
Gastehuise (389)
Selfsorg-eenhede (3007)

Resensies van Kaapstad

4.5 / 5  
volgens 2604 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad van 2604 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Hotelle

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tuine, Kaapstad

Lady Hamilton Hotel is in die boomryke voorstad van die Tuine, reg agter die Mount Nelson-hotel geleë. Dis in dieselfde, kenmerkende pienk kleur geverf en dis vernoem na Lord Nelson se pragtige minnares, Lady Emma ...

Vanaf
R2 890
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Kaapstad

Fountains Hotel and Conference Centre is geleë in die onderdorp van Kaapstad, binne loopafstand van die stad se menige besienswaardighede, en bied die al die dienste en fasiliteite wat jy sal verwag van 'n hotel in...

Vanaf
R3 480
per nag (plek vir 2)
Hotel in Atlantiese Seekus, Kaapstad

Twelve Apostles Hotel and Spa het die meeste ure se sonlig in die Wes-Kaap en spog met die mooiste uitsigte. Dié 5 ster-hotel lê tussen 2 bewareas, naamlik Tafelberg Nasionale Park met die Twaalf Apostels en 'n ma...

Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tuine, Kaapstad

Hippo is 'n eksklusiewe boetiekhotel wat in die hartjie van Kaapstad geleë is. Dit bied die gerief van 'n sentrale ligging en die uitstekende diens van superieure verblyf. Verblyf word gebied in 20 dubbelkamers en...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Seepunt, Kaapstad

Winchester Mansions is teen die gewilde Seepunt-promenade geleë met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Dit is net enkele minute van die V&A Waterfront af, en 'n gratis pendeldiens soontoe word aangebied. Die oors...

Vanaf
R2 140
per nag, vir 2 mense
Hotel in Strandgebied, Kaapstad

aha Harbour Bridge Hotel & Suites is ideaal geleë naby die V&A Waterfront naby die KIKS. Die moderne hotel bied die ideale verblyf vir vakansiegangers of sakelui. Dit is net 'n twee minuut stap van die KIKS af, me...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stadskern, Kaapstad

Best Western Cape Suites Hotel is aan die voet van Tafelberg, met 'n uitsig oor Kaapstad en Tafelbaai. Best Western Cape Suites Hotel is 'n ruim hotel met altesaam 28 ateljeewoonstelle, asook en suite-eenhede met ...

Vanaf
R2 660
per nag (plek vir 2)
Hotel in De Waterkant, Kaapstad

Rockwell All Suite Hotel & Apartments is in Kaapstad se gonsende middestad, De Waterkant in Groenpunt. Hierdie buurt met sy moderne stedelike atmosfeer word boonop omring deur die pragtige natuurskoon waarvoor Kaaps...

Vanaf
R2 190
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Kaapstad

Cape Town Hollow Boutique Hotel is in beeldskone Kaapstad, in die skadu van Tafelberg, geleë. Die hotel bied stylvolle, rustige verblyf met ongelooflike uitsigte op die Kompanjiestuin, Tafelberg en Leeukop. Die ho...

Vanaf
R2 690
per nag, vir 2 mense
Hotel in Century City, Kaapstad

Manhattan Suites & Conferencing is aan die oewer van die kanaal in Century City, Kaapstad, geleë. Ons bied luukse hotel-styl akkommodasie 'n kort rit van Kaapstad Internasionale Lughawe en die Middestad af. Die hot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Kaapstad hotelle blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Kaapstad akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapstad akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]