Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Gordonsbaai (166)
Kraaifontein (10)
Simonstad (59)
Voorstede
Bantrybaai (12)
Bellville (159)
Bergvliet (13)
Big Bay (114)
Bishopscourt (5)
Bloubergrant (7)
Bo-Claremont (18)
Bo-Kaap (19)
Boston (16)
Brackenfell (34)
Century City (49)
Claremont (35)
Clifton (36)
Constantia (79)
Constantia Valley (100)
Crofters Vallei (15)
De Waterkant (127)
Drie Ankerbaai (29)
Durbanville (80)
Durbell (2)
Edgemead (6)
Flamingovlei (18)
Fresnaye (28)
Glencairn (33)
Glencairn Heights (46)
Goodwood (6)
Groenpunt (147)
Helena Heights (9)
Joostenbergvlakte (1)
Kaapstad Middestad (207)
Kalkbaai (33)
Kampsbaai (121)
Kenilworth (13)
Kirstenhof (7)
Lakeside (7)
Lughawe Nywerheidstreek (1)
Maitland (12)
Marina Da Gama (17)
Milnerton (166)
Morningside (6)
Mouille Point (28)
Mowbray (10)
Muizenberg (70)
Noordhoek (62)
Nuweland (19)
Observatory (7)
Oranjezicht (27)
Paarden Eiland (1)
Parklands (12)
Parow (63)
Pinelands (28)
Plattekloof (57)
Rondebosch (39)
Rondebosch East (5)
Rosebank (3)
Salt River (2)
San Michel (10)
Seaforth (68)
St James (16)
Stadskern (520)
Strandgebied (19)
Suidelike Voorstede (361)
Sun Valley (1)
Table View (236)
Tamboerskloof (26)
The Links (4)
Thornton (3)
Tijgerhof (3)
Tokai (6)
Tuine (68)
Tygervallei (9)
University Estate (1)
Upper Gardens (34)
V & A Waterfront (38)
Van Riebeeckstrand (29)
Vierlanden (9)
Vishoek (65)
Vredehoek (11)
Vredelust (11)
Walmer Estate (2)
Welcome Glen (3)
Welgelegen (6)
Welgemoed (8)
West Beach (35)
Woodbridge Island (5)
Woodstock (6)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (3577)
B&Bs (142)
Lodges (23)
Hotelle (76)
Gastehuise (387)
Selfsorg-eenhede (2949)

Resensies van Kaapstad

4.5 / 5  
volgens 2492 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad van 2492 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Lodges

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges

Lodges binne 100 km vanaf Kaapstad

10% af Aanbod!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Lodge in Worcester, Wes-Kaap

Reeds Country Lodge Christian Retreat is langs die R43 net 15 minute vanaf Worcester geleë. Die lodge het 'n verskeidenheid selfsorg-eenhede, ideaal vir gesinne en vriende. Daar is 4 gesinseenhede, asook wittebroo...

Vanaf
R5 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stanford, Wes-Kaap

Mosaic Lagoon Lodge bied 'n perfekte, privaat wegbreek. Ons 5 safari-suites skuil tussen oeroue melkhoutbome op die randjie van Hermanus se strandmeer. Besoekers kan hulle verlustig in die Kaapse blommeryk en voëll...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stanford, Wes-Kaap

Stanford River Lodge skuil in die Kleinrivier se natuurskoon, beslaan 21 hektaar, front noord en het onbelemmerde uitsigte op die Kleinrivierberge wat parallel loop met die rivier. Ons B&B- of selfsorgkamers het en ...


Lodges binne 200 km vanaf Kaapstad

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in De Kelders, Wes-Kaap

Cliff Lodge is 'n stylvolle gastehuis by die see. Dit is uitstekend geleë op die dramatiese kliphange van De Kelders en kyk uit op Walkerbaai. Hierdie unieke B&B bied 'n idilliese wegbreek met luukse akkommodasie e...

Vanaf
R430
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gansbaai, Wes-Kaap

Gansbaai Lodge & Backpackers is in Gansbaai geleë en spog met 'n luisterryke uitsig oor die ou hawe en die see. Dit is ook stapafstand vanaf al die winkels en die kroeë. Gansbaai Lodge & Backpackers bied puik ver...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Lodge in Weskus, Wes-Kaap

Verblyf by Thali-Thali word aangebied in 8 B&B- of selfsorg-eenhede en is ontwerp om 'n eenheid te vorm met die ou plaashuis. Die 8 eenhede bestaan uit 3 Weskus-styl chalets en 5 luukse tente wat in 'n sirkel gerang...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Overberg, Wes-Kaap

Blue Gum Country Estate is weggesteek in die vallei wat grens aan Stanford, net buite Hermanus. Dis 'n werkende wynplaas en hier word wingerde ontwikkel. Hierdie pragtige stukkie paradys is 130 akker groot en is ide...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
Lodge in Blouwaterbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Die Blue Bay Lodge met sy elegante gewels, lê slegs 'n paar meter bo die wyduitgestrekte strande van Saldanhabaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika, 120 km noord van Kaapstad. Die lodge, wat ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Saldanha, Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay Inn is in 'n vreedsame, veilige en stil woonbuurt in die vissersdorpie Saldanha geleë. Die lodge is binne stapafstand van 'n verskeidenheid winkels en restaurante, die strand, omliggende wandelpaaie en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 46

Welkom by die Kaapstad lodges blad - loer bietjie na ons groot versameling van lodges hieronder, of gaan besoek ons hoof Kaapstad akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapstad akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte lodge akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za