Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Augrabies (13)
Campbell (1)
Daniëlskuil (1)
Griekwastad (3)
Groblershoop (2)
Kakamas (9)
Kathu (27)
Keimoes (13)
Kuruman (31)
Pofadder (2)
Upington (98)
Van Zylsrus (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (278)
B&Bs (40)
Wildsplase (31)
Hotelle (16)
Gastehuise (112)
Selfsorg-eenhede (79)

Resensies van Kalahari

4.3 / 5  
volgens 785 resensies
Lees regte resensies van Kalahari van 785 geverifieerde gaste.
Indien jy Kalahari besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Kalahari.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalahari gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalahari Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kalahari Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upington, Kalahari

Affinity Lodge is op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Die gastehuis is in 'n rustige, luisterryke tuin versteek met uitstekende uitsigte oor die rivier. Die gastehuis bied gerieflike kamers vir ges...

10% af Aanbod!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalahari

Soetfontein Guest Farm is slegs 5 km vanaf Postmasburg in die Noord-Kaap. Die gasteplaas het 3 en suite-kamers. Elke kamer het ’n TV met DStv-kanale, lugversorging en gratis WiFi. Gaste kan gebruik maak van di...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groen Kalahari, Kalahari

Uitspan Guestfarm is in Grootdrink in die Kheis Munisipaliteit in die Noord-Kaap geleë. Die dorp staan bekend as die sentrum vir wynproduksie in die Noord-Kaap. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat uit di...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blydeville, Kalahari

Green Kalahari Guesthouse bied gemaklike en stylvolle akkommodasie en is in Upington in die Noord-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat opsoek is na 'n ontspanne of korporatiewe wegbreek naby 'n verskeidenheid ge...

Vanaf
R1 930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Kalahari

Kathuhari Guesthouse is 'n luukse gastehuis in die hartjie van die beskermde Kameeldoringwoud in die Kalahari Golf and Hunting Estate. Die gastehuis skuil tussen die bekende kameeldoringbome en die Sishen Gholfbaan ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keimoes, Kalahari

Aloe View is 'n unieke gastehuis sentraal geleë in Keimoes se hoofstraat langs die hoofweg. Die gastehuis bied 5 en suite-kamers wat individueel versier is. Vars, wit linne en toiletware word voorsien in elke kam...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelpos, Kalahari

Picardi Guest House is in Upington geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie op pad na verskeie bestemmings. Ons het 8 slaapkamers wat uniek en smaakvol versier is. Elke kamer he...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Benede, Kalahari

Rooipan Guest House is halfpad tussen Upington en die Kgalagadi Oorgrenspark geleë en dit is die ideale oornagplek op die R360. Hier kan jy gerief en hartlike gasvryheid te wagte wees. Jou vriendelike gashere sal ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuruman, Kalahari

Casa Linge Gastehuis is in Kuruman, 'n dorpie op die grens tussen die Noord-Kaap en Noordwes. Kuruman word soms "die Oase van die Kalahari" genoem weens 'n fontein wat miljoene liters water van diep onder die grond ...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kuruman, Kalahari

Cornerstone is 'n lieflike gastehuis in 'n rustige buurt in Kuruman. Dit skuil in die hartjie van die Kalahari. Kuruman is prentjiemooi met 'n unieke skoonheid. Verblyf word gebied in 4 kamers. Elke kamer is geskik...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Kalahari gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kalahari akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kalahari akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za