Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Augrabies (13)
Campbell (1)
Daniëlskuil (1)
Griekwastad (3)
Groblershoop (2)
Kakamas (9)
Kathu (27)
Keimoes (13)
Kuruman (31)
Pofadder (2)
Upington (98)
Van Zylsrus (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (279)
B&Bs (40)
Wildsplase (31)
Hotelle (16)
Gastehuise (113)
Selfsorg-eenhede (79)

Resensies van Kalahari

4.3 / 5  
volgens 790 resensies
Lees regte resensies van Kalahari van 790 geverifieerde gaste.
Indien jy Kalahari besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kalahari.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalahari selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalahari Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kalahari Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R2 280
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Groen Kalahari, Kalahari

The Fox's Lair bied selfsorgverblyf in 'n kothuis met hartlike, plattelandse gasvryheid net 7 km van die pragtige Augrabies-valle af. Die kothuis is ideaal vir reisigers wat op pad is na Namibië of wat die Namakwa...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Blydeville, Kalahari

Tehillah Gastehuis bied verblyf in Upington. Besienswaardighede in die omgewing sluit Spitskop Wildreservaat, Upington Gholfklub, Kalahari Mall en Desert Place Casino in. Die gastehuis beskik oor 2 selfsorg-eenhede...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groen Kalahari, Kalahari

Khamkirri is prettig, pragtig en die ideale plek om te stop terwyl die bekoorlike Noord-Kaap verken word. Daar is 'n verskeidenheid verblyf-opsies, elkeen gepas vir 'n ontspanne vakansie. Dit bied skoon en geriefl...

Vanaf
R4 800
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Kalahari

Oom Benna's Self-Catering bied akkommodasie op 'n werkende skaapplaas. Hier kan jy bly in 'n plaashuis wat toegerus is vir selfsorg of by 'n kampterrein wat ideaal is vir groepe en reisigers op soek na 'n oornagplek...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok, Kalahari

Cat Nap Accommodation bied bekostigbare oornagverblyf in Springbok. Daar word gereeld na die dorp as die blommehoofstad van Namakwaland verwys en dis wêreldbekend vir die asemrowende veldblomkombers wat die hele om...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groen Kalahari, Kalahari

Ouma se Huis is die oorspronklike plaashuis wat sedert die 1940’s deur een van die pionierfamilies van die Boegoebergwaterskema langs die Oranjerivier by Grootdrink bewoon is. Die huis is met sorg gerestoureer de...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kalahari

Kalahari Trails Nature Reserve and Meerkat Sanctuary bied selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas, 30 minute se ry vanaf Askham in die Kalahari. Die instansie bied verskeie verblyf-opsies teen billike tariewe. 'n Groe...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groblershoop, Kalahari

Leopard Tree Guest Village is in Groblershoop, 'n bekoorlike klein dorpie, geleë. Die Guest Village is 'n bekoorlike wegbreekplek en is ideaal vir vakansiegangers wat wil wegkom van die stad se gedruis af en die ru...

Vanaf
R1 170
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kuruman, Kalahari

Takkraal Accommodation bied 'n selfsorg-eenheid vir gaste in Kuruman, 'n dorp in die Noord-Kaap. Die eenheid is tussen die Kalahari Hoërskool en Kuruman Mall geleë. Verblyf word aangebied in 'n eenslaapkamer-eenh...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kakamas, Kalahari

O'Hiki Guest House is in die dorpie Kakamas in die Noord-Kaap geleë en bied die ideale verblyf vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Kalahari selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kalahari akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kalahari akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za