Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (31)

Resensies van Kalkbaai

4.8 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Kalkbaai van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Kalkbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Kalkbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalkbaai gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalk Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kalkbaai Gastehuise

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalkbaai

Chartfield Guesthouse is in die bekoorlike kusdorpie Kalkbaai geleë en dit kyk oor die prentjiemooi hawe uit. Die gastehuis en die dorpie herinner jou aan vervloë jare se ouwêreldse bekoring en tog word elke mode...

Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalkbaai

Castle Hill Guesthouse is minder as 30 minute vanaf die V&A Waterfront af geleë en is ook 'n uitstekende punt waarvandaan die Kaapse wynlande, beeldskone natuurreservate en strande verken kan word. Jou slaapkamer ...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 33 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Kalkbaai

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James, Wes-Kaap

St James Seaforth Villa is in St James geleë wat geskiedkundig bekend staan as die "miljoenêrsmyl" en tans naam maak as een van die mees moderne plekke om te bly in Kaapstad. Dit bied asemrowende see-uitsigte oor ...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James, Wes-Kaap

St James Homestead is in St. James geleë, wat vroeër bekend gestaan het as die "miljoenêrsmyl" en tans sy herverskyning maak as een van die mees moderne blyplekke in Kaapstad. Dit bied pragtige see-uitsigte oor V...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James, Wes-Kaap

St James Manor is die mees elegante wegbreekplek aan die Valsbaaikus. St James, wat vroeër bekend gestaan het as die 'miljoenêrsmyl', maak tans sy herverskyning as een van die mees moderne buurte in Kaapstad. Di...

Vanaf
R632
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

Abington Manor, 'n gastehuis wat ook B&B-opsies bied, is in Vishoek in Kaapstad geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na moderne, gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid naby die strand en verskeie d...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Fairways Lodge is in Clovelly op die Kaapse Skiereiland en is halfpad tussen Tafelberg en die Kaappunt Natuurreservaat. Daar is 2 en suite-gastekamers en 'n eenslaapkamerwoonstel. Die woonstel se kamer het 'n konin...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

52 on Fish Hoek is 'n smaakvolle gastehuis in die kusdorpie Vishoek. Dié oudtydse visvang-dorpie is bekend vir sy sandstrande, warm Indiese Oseaan en grotte waar prehistoriese fossiele van mense gevind is. Daar is...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

A Tuscan Villa Guest House is in Vishoek geleë, een van Kaapstad se gewildste voorstede. Die villa bied luukse en ruim verblyf waar gaste kan terugsit en ontspan. Dit is net 500 m van 'n veilige gesinstrand af en d...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

La Sal Guest House bied volledig toegeruste verblyf in Vishoek, Kaapstad. Die gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Dit is net 1 km van die strand af en na aan verskeie besienswaardighe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kalkbaai gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kalkbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kalkbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za