Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Kalkbaai

4.8 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Kalkbaai van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Kalkbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kalkbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalkbaai selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalk Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kalkbaai Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai

Harbour View at Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in die Hoofweg in Kalkbaai. Die woonstel het 'n lieflike see-uitsig oor die hawe. Dis in die Majestic Village in die hartjie van Kalkbaai geleë en dis naby Ka...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Kalkbaai

Rosmead-woonstel is 'n ligte selfsorgwoonstel met 'n oopplan-uitleg en unieke styl. Dié ou historiese gebou is opgeknap en het 'n moderne, vars ontwerp. Dit was in die verlede deel van die ou Nederduitse Gereformee...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kalkbaai

Kalk Bay Cottage, Old Fisherman's Home is 'n ou historiese vissermanskothuisie wat onlangs opgeknap is en nou 'n moderne gevoel het. Dié kothuis is ideaal vir diegene wat graag wil wegbreek na die sonderlinge kusdo...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai

2 Middedorp at the Majestic Village is 'n selfsorg-woonstel in Majestic Village in die hoofstraat van Kalkbaai wat sommer stapafstand van die Kalkbaai-hawe geleë is. Dié meenthuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 bad...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai

Crow's Nest is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n lewendige, kleurryke vissersdorpie aan Valsbaai se kus. Hierdie ruim tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 1 groot en suite-badk...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai

Blue Sky 2 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n dinamiese vissersdorpie aan Valsbaai se kus in die Wes-Kaap. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oop...

Verwyder Filters

Jy sien net 26 uit die moontlike 28 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Kalkbaai

20% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

Baymount View is 'n selfsorghuis met ononderbroke uitsigte oor Valsbaai en Kalkbaai se hawe. Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 groot slaapkamers, elkeen met 'n aparte moderne en suite-badkamer. E...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Villa 252 is 'n pragtige villa tussen Kalkbaai en Vishoek met 'n ongelooflike uitsig oor Valsbaai. Dis naby Kalkbaai se strande en die Blouvlagstrand in Vishoek. Die onderste verdieping van die villa is oopplan en ...

Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

Unit 3 Millwood is 'n stylvolle selfsorgwoonstel teen die see in St James, direk oorkant die see en die getypoel. Dit is net 5 minute se stap vanaf St James se bekende strand en ook net 'n klein entjie se stap na di...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

Millwood 4 is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks tussen die berge en die see in Kalkbaai. Die kompleks is ook langsaan die Dalebrook-getypoel. Dié smaakvol versierde woonstel beskik oor 2 slaapkamers ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Kalkbaai selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kalkbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kalkbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za