Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (4)
Lodges (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Kameeldrift-Oos

4.4 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Kameeldrift-Oos van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Kameeldrift-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Kameeldrift-Oos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kameeldrift-Oos B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kameeldrift East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kameeldrift-Oos B&Bs

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Kameeldrift-Oos

Retro Motel is 'n uitloopsel van ons oorspronklike venue, Retro Café, weens die gewildheid daarvan. Ons naam sê dit alles - 'n knus plekkie in Kameeldrift - Oos, en route na Dinokeng, Pretoria, waar die tyd nie ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Kameeldrift-Oos

Villa Stoney is in Kameeldrift-Oos net 5 km vanaf die Zambezi-afrit naby Roodeplaatdam geleë. Dis ideaal vir 'n rustige wegbreek of oornagverblyf. Daar is 5 aparte dubbelkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kameeldrift-Oos

Bianca’s Bed & Breakfast is in die Noordooste van Pretoria/Tshwane geleë. Dis die perfekte gehalteverblyf vir die reisiger (vir besigheid of plesier) wat op soek is na 'n veilige, gerieflike omgewing en ’n skoo...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kameeldrift-Oos

Die Stoor Bed and Breakfast stel jou in staat om te ontsnap na die rustige stilte en die natuurlike skoonheid van Kameeldrift-Oos. Dit is gerieflik geleë net 45 minute van Johannesburg se middestad en OR Tambo Inte...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 18 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Kameeldrift-Oos

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria, Gauteng

Hierdie gastehuis is geleë in 'n rustige plattelandse omgewing, net 5 minute van die Zambesi Mall en die Kolonnade Winkelsentrum af. Ons is net 2 km van die N1 af wat maklike toegang tot Pretoria se SSG bied. Ontby...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Montana Park, Pretoria

Aves Indigo Gastehuis is in die noordelike deel van Pretoria en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf is beskikbaar in standaardkamers, luukse en suite-kamers en selfsorg-eenhede. Al die...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Montana Park, Pretoria

Afrika Ikhayelihle Guest House is in Montana Park in Pretoria geleë. Dié gastehuis bied verblyf in 5 gastekamers wat individueel versier is en waarvan 1 kamer selfsorg is. Elke kamer het 'n dubbelbed en/of 2 enke...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Montana Park, Pretoria

Lalapalm Privaat Gaste Kamer in Montana Park is gerieflik ingerig vir 2 gaste. Dié eenheid is teen die hoofhuis, op die onderste verdieping en het 'n uitsig oor die tuin. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Magalieskruin, Pretoria

Crownhill Guesthouse is in Montana, 'n voorstad van Pretoria geleë. Die gastehuis is ideaal vir sake- en vakansiesreisigers. Verblyf by Crownhill Guesthouse beskik oor 3 en suite-kamers. Daar is 2 kamers wat elk '...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria, Waverley

Berg Bed & Breakfast is sentraal geleë in Pretoria met die lieflike voorheuwels van die Magaliesberg as agtergrond. Gaste kan in die rustige tuin ontspan en die inheemse voëltjies van die balkon af dophou. Ons ver...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kameeldrift-Oos B&Bs blad - loer bietjie na ons wye versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Kameeldrift-Oos akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kameeldrift-Oos akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]