Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kampsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kampsbaai akkommodasie
Bladsy 3 - 96 lekke plekke om te bly
11 Camps Bay is 'n moderne villa met elegansie in die hartjie van die gesogte Kampsbaai. Dié villa spog ook met uit...
Ocean Lounge is gestig deur entrepreneurs met 'n passie vir reis en verkenning en fokus op dienslewering, ontwerp e...
Bungalow 23 is 'n moderne selfsorghuis vir 4 gaste met 'n uitsig oor Clifton se 3de Strand. Die huis beskik oor 2 ...
Clifton Sunset is in Kloofstraat in Clifton geleë en bied 'n betowerende uitsig oor die ikoniese Clifton-strande. H...
South Beach Camps Bay is 'n boetiekhotel wat B&B-verblyf in Kampsbaai, Kaapstad aanbied. Die hotel is oorkant Kamps...
Camps Bay Beach Condo is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan en is net 'n kort entjie van K...
Sea Star Boutique Hotel bied uitsigte oor Kampsbaai, op Leeukop en Tafelberg en is 'n goeie afstand weg van die ged...
Woodford Villa is 'n moderne villa in die hartjie van Kampsbaai en het wonderlike see-uitsigte. Die villa is ideaal...
Studio Comrie is 'n moderne, skoon en ruim selfsorgwoonstel in 'n stil en veilige straat in Kampsbaai. Dis die perf...
Blinkwater Villa is 'n ruim en moderne villa in een van Kaapstad se mees gesogte woonbuurte, slegs 'n entjie se sta...