Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kampsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kampsbaai akkommodasie
Bladsy 4 - 96 lekke plekke om te bly
Ottawa spog met see-uitsigte en 'n moderne oopplan-uitleg. Dié vierslaapkamervilla is in Kampsbaai en is die ideale...
Sea Mount bied verblyf in 'n moderne, veilige en ruim selfsorgwoonstelle in die hart van Kampsbaai. Sea Mount is 10...
Luxury Villa Rock Penthouse is in Bakoven, Kaapstad geleë en spog met 'n asemrowende 180 grade-uitsig. Dié voortre...
Camps Bay Beach Apartment is 'n onlangs opgeknapte tweeslaapkamerwoonstel wat slegs 'n blok vanaf Kampsbaai se stra...
South Beach Camps Bay is 'n boetiekhotel wat B&B-verblyf in Kampsbaai, Kaapstad aanbied. Die hotel is oorkant Kamps...
Totne Avenue Apartment is 'n lieflike selfsorgvakansie-eenheid in Bakoven, Kaapstad. Dit is ideaal vir 4 gaste wat ...
Moonshine is 'n selfsorgvakansiehuis in Kampsbaai, naby Kampsbaaistrand en die Kampsbaai-getypoel, wat dit 'n ideal...
61 on Camps Bay Guesthouse is 'n luukse gastehuis wat sentraal geleë is in die luukse seekant-woonbuurt genaamd Kam...
Villa Blue Dream is 'n villa met 'n Tuscan-styl teen die heuwel in Bakoven en het 'n pragtige uitsig oor die see. ...