Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (149)
B&Bs (3)
Hotelle (4)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (133)

Resensies van Kampsbaai

4.5 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Kampsbaai van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Kampsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kampsbaai Gastehuise

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
25% af Winteraanbod!
VanafR1 300
R975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kampsbaai

Finchley Guesthouse is in Kampsbaai geleë en het 6 sonnige en suite-kamers waaruit jy kan kies as jy by ons sou kom bly. Ons is net 7 minute se stap van die lewendige Kampsbaai-strand af. Gaste kan asemrowende see...

40% af Winteraanbod!
VanafR1 050
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai

Villa Atlantica Boutique Guesthouse bied verblyf in Kampsbaai met pragtige strande, mooi uitsigte en toprestaurante. Dis 'n gewilde somerbestemming. Daar is 3 Ocean View-suites en 3 Mountain View-suites, en altesa...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai

Fairways on the Bay is 'n kontemporêre gastehuis binne 100 m vanaf Kampsbaai se strand in Kaapstad. Gaste kan vanaf die gastehuis die pragtige strande van die Atlantiese kus en majestueuse uitsig oor die see, op Ta...

20% af Aanbod!
VanafR1 370
R1 096
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kampsbaai

61 on Camps Bay Guesthouse is 'n luukse gastehuis wat sentraal geleë is in die luukse seekant-woonbuurt genaamd Kampsbaai in Kaapstad. Dit is net oorkant die pad van die Houghton-trappe geleë wat lei na die stil B...

Vanaf
R3 490
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai

Sea Five Boutique Hotel het 'n perfekte ligging, net 300 m vanaf Kampsbaai, Suid-Afrika se spogstrand. Ons het 7 eksklusiewe en suite-kamers met helder, asemrowende uitsigte oor die see en die berg. Dit is ideaal vi...

Vanaf
R2 750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kampsbaai

Ons verwelkom jou by Azamare en wens jou wonderlike verblyf toe. WONING: Azamare is aan die Suidelikste punte van Afrika geleë, in die prentjiemooi Kampsbaai en omring deur die Twaalf Apostels, Tafelberg en die At...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kampsbaai

Beta Beach Guest House bied gerieflike gastehuisverblyf in ’n lieflike huis in Bakoven, slegs 16 minute se stap na Kampsbaai en die promenade met verskeie winkels, restaurante en kroeë. Die gastehuis is vernoem n...

Vanaf
R2 895
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai

[email protected] verwelkom jou by unieke verblyf op die randjie van Kampsbaai. Ons is ideaal bokant Kampsbaaistrand geleë en kyk uit oor pragtige wit strande wat deur die Atlantiese Oseaan skoongevee word. Daarmee saam...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 650
R1 485
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai

Ocean View House is 'n luukse 4 ster-gastehuis wat in Kaapstad, slegs 1,3 km vanaf Kampsbaai se bekende witsandstrand, die pragtige promenade met sy palmbome, restaurante en kroeë geleë is. Bakoven-strand met sy p...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 147 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Kampsbaai

25% af Aanbod!
VanafR8 320
R6 240
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clifton, Wes-Kaap

Cape View Clifton is 'n pragtige boetiek-gastehuis teen die hange van Leeukop in Clifton, met fantastiese see- en berguitsigte. Die gastehuise bied die ideale balans tussen privaatheid en toegang tot topklas restaur...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kampsbaai gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Kampsbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kampsbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]