Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (121)
B&Bs (3)
Hotelle (4)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (105)

Resensies van Kampsbaai

4.4 / 5  
volgens 51 resensies
Lees regte resensies van Kampsbaai van 51 geverifieerde gaste.
Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Kampsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kampsbaai Hotelle

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kampsbaai

Die luukse Primi Royal is naby Kampsbaai se 'Goue Myl' op die Atlantiese Kuslyn geleë - Kaapstad se mees gesogte ligging aan die kus. Dit is slegs 100 m van die strand af met Tafelberg as majestueuse agtergrond en ...

33% af Winteraanbod!
VanafR1 960
R1 307
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kampsbaai

The Bay Hotel is in Kampsbaai geleë. Dié stad is veral bekend vir sy goeie klimaat, natuurtonele, ongerepte strande, markies, fauna, flora en die ikoniese Tafelberg en Robbeneiland. Dit is ideaal vir gaste wat op ...

33% af Winteraanbod!
VanafR1 990
R1 327
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kampsbaai

Camps Bay Retreat is 'n luukse boetiekhotel in Kampsbaai, 'n buurt in Kaapstad wat veral bekend is vir sy pragtige strande, prentjiemooi landskappe, restaurante, luukse huise en naglewe. Dit is die perfekte wegbreek...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kampsbaai

South Beach Camps Bay is 'n boetiekhotel wat B&B-verblyf in Kampsbaai, Kaapstad aanbied. Die hotel is oorkant Kampsbaai se getypoel, die strand, restaurante en winkels geleë. Verblyf word in 19 unieke kamers aange...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 119 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Kampsbaai

Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Clifton, Wes-Kaap

21 Nettleton is 'n luukse boetiekhotel wat B&B-verblyf bied en in die luukse Clifton in Kaapstad geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na ' luukse oornagstop op na verskeie besienswaardighede aan die Atlant...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bantrybaai, Wes-Kaap

Compass House Boutique Hotel is 'n modieuse B&B in Bantrybaai, Kaapstad. Dié gastehuis bied prentjiemooi uitsigte van die Atlantiese Oseaan en die area. Verblyf by Compass Boutique Hotel beskik oor 15 suites wat ...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Hotel in Fresnaye, Wes-Kaap

Die Grande Kloof Boutique Hotel word privaat besit en bestuur en is 'n lieflike vakansiebestemming in die luukse woonbuurt Fresnaye aan die Atlantiese kus van Kaapstad. Daar is 27 eenhede met slaapplek vir altesaam...

Vanaf
R360
per nag (plek vir 2)
Hotel in Seepunt, Wes-Kaap

Sea Point Inn is in 'n veilige area ongeveer 400 m van die Seepunt-promenade en Pavilion-swembad af geleë. Dis naby supermarkte en kruidenierswinkels, 'n hele rits koffiewinkels, restaurante, eetplekke en verskeie ...

Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Lady Hamilton Hotel is in die boomryke voorstad van die Tuine, reg agter die Mount Nelson-hotel geleë. Dis in dieselfde, kenmerkende pienk kleur geverf en dis vernoem na Lord Nelson se pragtige minnares, Lady Emma ...

Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa is aan die voet van Tafelberg in die hartjie van Tamboerskloof geleë. Ons is stapafstand van 'n verskeidenheid byderwetse winkels, kroeë, koffiewinkels en restaurante in Kloof- en Lang...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kampsbaai hotelle blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle hieronder, of gaan besoek ons algehele Kampsbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kampsbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za