Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Camps Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Camps Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 61 resensies.

Kampsbaai

Sea Star Boutique Hotel

"Beautiful place to relax and with amazing activities."

Kampsbaai

Ingleside apartment

"Pratig, besonders. "

Kampsbaai

Ocean View House

"Regte vakansie-atmosfeer!"

Kampsbaai

Ocean View House

"Daar is altyd lewe in Kampsbaai."

Kampsbaai

Primi Seacastle

"Ongelooflik baie mense, veral op 'n Sondagoggend waar baie drawwers die sypaadjie gebruik. Die restaurante is baie duur, baie klein en beknop. Mense kom veel eerder vir die see en uitsig as vir die eet of vermaak."

Kampsbaai

Camps Bay Village

"Dit is slegs 'n plek vir buitelanders, pryse is belaglik en jy voel geroof. Dit is ook raserig en heeltemal te besig. Paaie kan nie die hoeveelheid besoekers hanteer nie."

Kampsbaai

Sea Star Boutique Hotel

"Kampsbaai is 'n baie mooi deel van die Kaap en 'n MOET sien vir toeriste sowel as Suid-Afrikaanse inwoners buite die omgewing. Ek glo dat Tafelberg wat so naby geleë is ook baie toeriste aantrek. "

Kampsbaai

Villa Atlantica Boutique Guesthouse

"Verkeer en parkeerplek 'n nagmerrie."

Kampsbaai

Hoopoe House Camps Bay

"Super leuke plek om heen te gaan!"

Kampsbaai

Finchley Guesthouse

"Lovely area depending on weather. Not a place for the average man though."

Kampsbaai

Primi Royal

"Netjies en uiters rustig!"

Kampsbaai

Primi Royal

"Great location - enjoyed the easy access to shops, restaurants, beaches etc."

Kampsbaai

Ocean View House

"Beautiful view! Restaurants were amazing! It was a really nice side of the city of Cape Town! "

Kampsbaai

Stone Cottages

"'n Gunsteling bestemming met mooi omliggende natuur en 'n groot verskeidenheid restaurante."

Kampsbaai

Ocean View House

"Ons hou baie van Kampsbaai."

Kampsbaai

Villa Simona

"We think that there are not enough coffee shops/restaurants for the amount of people visiting. If you like a very busy place at the sea, Camps Bay is for you."

Kampsbaai

Sea Five Boutique Hotel

"Great for young people. Superb beach."

Kampsbaai

Bingley Place

"Hou al jare daar vakansie, dis vir ons die beste plek!"

Kampsbaai

The Crystal Studio

"Pragtige area. Asemrowende sonsondergange."

Kampsbaai

Villa Atlantica Boutique Guesthouse

"Kampsbaai het baie om 'n toeris te bied, mooi waterfront en baie eet- en kuierplekkies op die hoofstrand. "

Kampsbaai

Stone Cottages

"Baie lekker bestemming."

Kampsbaai

Primi Seacastle

"Het dit baie geniet. Dis sentraal geleë naby alles!"

Kampsbaai

Astris Apartment

"Die strand is pragtig en skoon. Daar is so baie eetplekkies en ander interessante plekke om te besoek en te geniet. Dit kan egter baie besig raak, en parkering is 'n nagmerrie.Soms is die wind ook baie onaangenaam. Daar is egter so 'n verskeidenheid van aktiwiteite en pragtige natuurskoon om te geniet."

Kampsbaai

Primi Royal

"We are Capetonians and the two days in Camps Bay were fantastic. We will return to CB for a weekend spoiling ourselves. The restaurants offers value for everybody. The views of course are also stunning especially at dusk."

Kampsbaai

Primi Seacastle

"Wonderlike plek!"

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem