Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (121)
B&Bs (3)
Hotelle (4)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (105)

Resensies van Kampsbaai

4.4 / 5  
volgens 51 resensies
Lees regte resensies van Kampsbaai van 51 geverifieerde gaste.
Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kampsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kampsbaai Selfsorg-eenhede

103 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R9 700
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kampsbaai

42 On Strathmore bied selfsorgverblyf in Kampsbaai, Kaapstad. Die dubbelverdieping bied slaapplek aan 10 gaste en het 'n pragtige uitsig vanaf die swembad oor die omgewing. Dié vakansiehuis het 5 slaapkamers en 4 ...

33% af Aanbod!
VanafR1 100
R825
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai

Camps Bay Village is ideaal geleë vir jou droomvakansie. Die Twaalf Apostels-bergreeks is in die agtergrond en jy is net 'n klipgooi van een van die mooiste strande in Kaapstad af. Daar is 7 selfsorg-eenhede. Elk...

10% af Winteraanbod!
VanafR3 990
R3 591
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai

Lion's View is 'n selfsorg-villa skuil in Kampsbaai, 'n luukse buurt in Kaapstad. Kampsbaai is 'n gewild onder plaaslike en internasionale besoekers en lok veral in die somermaande hordes vakansiegangers wat op soek...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai

Place on the Bay bestaan uit selfsorgwoonstelle wat oorkant Kampsbaai se strand in Kaapstad geleë is. Dis ook naby die middestad en verskeie trekpleisters. Daar is 21 woonstelle wat elk 'n oopplan-leefarea en 1 of...

33% af Aanbod!
VanafR2 640
R1 760
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai

The Glen Apartments is in 'n boomryke buurt geleë en is vernoem na die Glen Forrest Natuurreservaat vam 15 hektaar waaraan dié woonstelle in Kampsbaai grens. The Glen Apartments bestaan uit luukse woonstelle met ...

Vanaf
R7 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kampsbaai

Panacea is 'n vyfslaapkamer-villa met 2 verdiepings in Kampsbaai. Stap op die strand of ry op die beeldskone kuspad na Clifton, die stadskern en die V&A Waterfront. Die villa is vernoem na die Griekse godin van gene...

33% af Aanbod!
VanafR1 850
R1 233
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai

The Crystal lê tussen die Atlantiese Oseaan en die ikoniese Tafelberg. The Crystal bied al vir jare huislike verblyf aan enkelreisigers, sowel as gesinne. Verblyf word in 'n ateljeewoonstel, 'n eenslaapkamerwoonst...

Vanaf
R1 493
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai

Atlantic Pearl is in Kampsbaai en bied 'n panoramiese uitsig op die berg en oor die see. Die woonstel het 2 selfsorg-eenhede wat 10 minute van die middestad en 4 minute van die strand af is. Daar is slaapplek vir 1...

Vanaf
R8 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Barley Bay Penthouse is 'n ruim selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 in Bakoven en het 'n pragtige uitsig oor Barleybaai. Dié dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 3 slaapkamers op die onderste verdieping met lugve...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Best Views is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in Kampsbaai teen die hange van Tafelberg en bied ononderbroke uitsigte oor die see en berge. Die woonstel beslaan die boonste verdieping van 'n huis, maar is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kampsbaai selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Kampsbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kampsbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za