Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kampsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kampsbaai akkommodasie
Bladsy 9 - 96 lekke plekke om te bly
Claybrook bied luukse verblyf in 'n pragtige huis in Kampsbaai. Dit is naby talle wêreldklas-restaurante, winkels, ...
Linda Vista is een van die laaste oorblywende historiese villas in Kampsbaai, en is nou verklaar as 'n erfenisgebie...
26 On First is 'n unieke selfsorgvilla in die hartjie van Kampsbaai in Kaapstad. Die verblyf het panoramiese uitsig...
Glen Beach Villas bied selfsorgverblyf in Kampsbaai aan Kaapstad se Atlantiese-kusgebied. Verblyf word in 3 villa...
The House is in Kampsbaai in Kaapstad geleë. Dié omgewing is baie gewild in Kaapsstad en lok baie toeriste en Suid-...
22 Geneva is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla met 'n pragtige uitsig oor Kampsbaai en die see in die agtergrond. ...
17 Oceana is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Kampsbaai, Kaapstad. Dit spog m...
Sensual is 'n luukse villa in Kampsbaai, Kaapstad met 'n lieflike see-uitsig vanaf die meeste areas in die huis. D...
The Avenues is 'n selfsorgvilla in Bakoven in Kampsbaai, Kaapstad. Die eksklusiewe vakansiehuis bied 'n lieflike ui...
Twilight Time is 'n lieflike woonstel in Bakoven in Kampsbaai en is net 'n hanetreetjie van rotspoele af en het 'n ...