Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (4)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Kathu

3.6 / 5  
volgens 44 resensies
Lees regte resensies van Kathu van 44 geverifieerde gaste.
Indien jy Kathu besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Kathu.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kathu B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kathu Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kathu B&Bs

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Kathu

Villa Mosaiko is in die rustieke dorpie Kathu in die Noord-Kaap geleë. Villa Mosaiko het 6 kamers met slaapplek vir 12 gaste. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook lugversorgi...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Kathu

Kalahari @ Kathu Gastehuis bied gerieflike kamers vir besoekers wat Upington, Postmasburg, Kathu, Hotazel, Kuruman en Kimberley wil verken. Dié gastehuis het 3 kamers met privaat ingange. Elke kamer het 'n dubbelb...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Kathu

Lavender Lane Guest House is in die rustige dorpie Kathu, in die hartjie van die Kalahariwoestyn in die Noord-Kaap. Dié verblyf beskik oor 5 dubbelkamers en 4 enkelbedkamers. Die dubbelkamers het elk 'n dubbelbed...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Kathu

Terri-Lee Catering and Guesthouse bied B&B-verblyf in Kathu. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings. Die verblyf by Terri-Lee Catering and Guesthouse besta...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 27 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Kathu

Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 2)
B&B in Kuruman, Kalahari

Kuruman Hotel is in Kuruman in die Groen Kalahari tussen ou kameeldoringbome geleë. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dié moderne lodge het 28 kamers. Elke kamer het 'n p...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuruman, Kalahari

Hedge Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in die stil dorpie Kuruman. Die huis het 10 luukse kamers met verskillende beddens. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n en suite-badkamer en 'n TV met DStv. Een...

Vanaf
R847
per nag (plek vir 2)
B&B in Kuruman, Kalahari

The Guest House on Main bied B&B-akkommodasie in Kuruman in die Noord-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek en hartlike gasvryheid naby aan verskeie doendinge. Daar is 6 slaapkame...


B&Bs binne 100 km vanaf Kathu

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Kalahari, Noord-Kaap

Mount Carmel Safari Lodge is 20 km vanaf Danielskuil en 60 km vanaf Kuruman op die R31 geleë. Die wildlodge het slaapplek in 6 slaapkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Elke kamer het o...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Postmasburg, Kalahari

Wisteria Lane Guest House is in die buitewyke van die dorp Postmasburg. Verblyf is beskikbaar in 9 kamers, elk met 'n privaat badkamers. Elke kamer het 'n kombuisie of gaste het toegang tot 'n ten volle toegeruste ...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 9

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za