Indien jy Kathu besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kathu.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kathu Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kathu accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kathu akkommodasie
31 lekke plekke om te bly
@DeVosRus Gastehuis is in 'n woonbuurt in Kathu in die Noord-Kaap. Daar is geen beurtkrag by Devosrus Gastehuis nie...
Acacia Gastehuis is in die mooi dorp Kathu en omring deur pragtige kameeldoringbome. Verblyf bestaan uit 'n keuse ...
Villa Mosaiko is in die rustieke dorpie Kathu in die Noord-Kaap geleë en het 8 kamers wat slaapplek aan 14 gaste bi...
Lavender Lane Guest House is in die rustige dorpie Kathu, in die hartjie van die Kalahariwoestyn in die Noord-Kaap....
Kadudu Guest House is in 'n stil woonbuurt van Kathu geleë in die Noord-Kaap. Dit is ideaal as 'n oornagbestemming ...
Kathu Lodge is sentraal geleë in 'n spogbuurt in Kathu tussen Kuruman en Upington geleë. Hierdie Noord-Kaapse gaste...
VredenRust bied gerieflike kamers in Kathu. Verblyf is beskikbaar in 3 kamers wat geskik is vir 8 gaste. Elke kame...
RustHuis is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Kathu. Die woonstel het 'n privaat ingang e...
Gamagara Lodge is in Kathu, in die Noord-Kaap en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dit...
Eagles Rest Kathu bied 5 selfsorg-eenhede in Kathu in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na ger...