Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (4)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Kathu

3.6 / 5  
volgens 46 resensies
Lees regte resensies van Kathu van 46 geverifieerde gaste.
Indien jy Kathu besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kathu.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kathu selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kathu Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kathu Selfsorg-eenhede

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kathu

VredenRust bied gerieflike kamers in Kathu. Gaste het 'n keuse tussen 2 en suite-kamers wat elk lugversorging en slaapplek vir 2 gaste het. Een van die kamers het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens....

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kathu

RustHuis is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Kathu. Die woonstel het 'n privaat ingang en perseel, en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n du...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kathu

Kadudu Guest House is in 'n stil woonbuurt van Kathu geleë in die Noord-Kaap. Dit is ideaal as 'n oornagbestemming vir sakereisigers of 'n rustige reisiger. Verblyf word gebied in 3 moderne versierde kamers. Elke ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kathu

Kudu Cottages bied gerieflike selfsorg-verblyf in Kathu in die Noord-Kaap. Die sentrale ligging bied toegang tot 'n sakekern, winkels, skole en 'n kerk. Kudu Cottages is slegs 2,4 km vanaf die Kumba ystermyn. Verb...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kathu

Eagles Rest Kathu bied selfsorg-eenhede in Kathu in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se rumoer af. Akkommodasie by Eagles Rest Kathu bestaan uit 3 eenhe...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kathu

Camelthorn Akkommodasie bied selfsorgveblyf in 'n stil doodloopstraat in die prentjiemooi dorpie Kathu in die Noord-Kaap. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging, dubbelbed, 'n yskas-vrie...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kathu

Carnika is in Kathu en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkel en restaurante. Verblyf is beskikbaar in 6 selfsorg-eenhede wat ideaal is vir paartjies of enkelre...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kathu

Acondri Guesthouse is in Kathu, die ysterertshoofstad van die Noord-Kaap. Die naam "Kathu" beteken "dorp onder die bome" en dit is vernoem na die kameeldoringwoud waarin dit geleë is. Verblyf word gebied in verske...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kathu

Weesgerus Selfsorg bied basiese, gerieflike selfsorgverblyf in die dorpie Kathu. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers wat op soek is na 'n afsaalplekkie in hierdie hoekie van die Noord-Kaap. Ons het 2 kame...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 27 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Kathu

Vanaf
R470
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dibeng, Kalahari

DonkiesRus Guesthouse is in die klein dorpie, Dibeng, aan die oewer van die droë Gamagararivier en 25 km vanaf Kathu. Dié gastehuis bied verblyf in 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het lugversorgi...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za