Indien jy Keimoes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Keimoes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimoes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keimoes accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Keimoes akkommodasie
Bladsy 2 - 13 lekke plekke om te bly
Kalahari Water Holiday Farm bied selfsorgverblyf 5 tot 10 minute vanaf Keimoes in die Noord-Kaap. Die plaas is op d...
Aloe View is 'n unieke gastehuis sentraal geleë in Keimoes se hoofstraat langs die hoofweg. Die gastehuis bied 5 ...
D'Streams is 'n selfsorg-plaashuis op die oewer van die Oranjerivier op 'n plaas buite Keimoes. Dit is ideaal vir d...
Geelkop Plaashuis is in Upington, Noord-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n r...
Oranjerus Resort is aan die oewer van die Oranjerivier in die dorpie, Kanoneiland in die Groen Kalahari geleë. Dit ...
Bezalel Country House is op die N14 tussen Upington en Keimoes en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesinsnaweek o...
Naftali Guest Farm is op 'n werkende plaas sowat 22 km buite Upington geleë. Die plaas het ook 'n manjifieke Friesp...
Kakamas Hotel is deel van die Country Hotels-groep en is in Kakamas geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir sy nat...
Die Kalahari Gateway Hotel is in die hartjie van die Noordwes-Kaap geleë, net 40 km vanaf die legendariese Augrabie...
The Meerkat Compound bied gerieflike, huislike selfsorgverblyf in Kakamas in die Noord-Kaap. The Meerkat Compound k...