Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Keimoes

4.2 / 5  
volgens 88 resensies
Lees regte resensies van Keimoes van 88 geverifieerde gaste.
Indien jy Keimoes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Keimoes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimoes gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keimoes Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Keimoes Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Gastehuise binne 50 km vanaf Keimoes

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand, Upington

29 On Borcherd is ’n privaat en ruim gastewoonstel wat ontwerp is om in gaste se behoeftes te voorsien. Dié woonstel is in Borcherdstraat naby die Kalahari Mall geleë met verskeie restaurante en winkels. Dis ook...

15% af Aanbod!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand, Upington

Kom geniet die rustige omgewing en ervaar ware Noord-Kaapse gasvryheid. Dis in 'n stil woonbuurt in die hartjie van Upington geleë. Dié gastehuis het stylvolle slaapkamers met lugversorging wat perfek vir gesinne...

Vanaf
R1 890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington, Groen Kalahari

Ervaar die ware grootsheid van die Oranjerivier reg op jou voorstoep. Asemrowende sonsondergange, die gefluister van vloeiende water en 'n ster-gevulde Afrika-hemel, bied 'n atmosfeer van ongeëwenaarde rus en vrede...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand, Upington

BeMyGuest is 'n gastehuis in Upington wat hoogs aanbeveel word deur die AA. Die B&B is ideaal vir 'n enkelpersoon, 2 mense wat deel, 'n klein gesin of klein groepe van 23 of minder. Alle kamers is versier met die g...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand, Upington

Mallsite Guest House is in Upington oorkant die Kalahari Mall geleë. Dié winkelsentrum bied verskeie winkels en restaurante. Die gastehuis bied verblyf in 2 en suite-kamers en 2 selfsorgkamers. Die kamers het 'n...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelpos, Upington

Die Noord-Kaap is Suid-Afrika se grootste provinsie en is vinnig besig om 'n gewilde vakansiebestemming te word. Pecanwood Manor is in Upington op die oewer van die Oranjerivier geleë en bied 'n toevlugsoord aan ga...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelpos, Upington

Picardi Guest House is in Upington geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie op pad na verskeie bestemmings. Ons het 8 slaapkamers wat uniek en smaakvol versier is. Elke kamer he...

Vanaf
R400
per nag, vir 1
Gastehuis in Blydeville, Oosterville

Just B Guest House is in 'n stil buurt in Upington geleë. Dié gastehuis is die ideale oornagplek teen die beste tarief op pad Namibië, Gauteng, die Namakwaland of die Kgalagadi Nasionale Park toe. Verblyf word ...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelpos, Oosterville

Dreamstay bied luukse sakpasverblyf in 'n rustige en veilige woonbuurt in Upington. Dreamstay is sentraal naby Upington Medi-Clinic, skole en die Kalahari winkelsentrum, asook die N14 geleë. Gaste kan 'n rustige st...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blydeville, Oosterville

Andranus Guesthouse is in Upington geleë en bied 'n keuse tussen 6 eenhede. Gaste kan een van die Braai Gesinseenhede of die Tuinkamer bespreek. Die Braai Gesinseenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinde...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Keimoes gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Keimoes akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Keimoes akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za