Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Keimoes

4.2 / 5  
volgens 88 resensies
Lees regte resensies van Keimoes van 88 geverifieerde gaste.
Indien jy Keimoes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Keimoes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimoes wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keimoes Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Keimoes Wildsplase

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
10% af Aanbod!
VanafR354
R319
per nag, vir 2 mense
Lodge in Keimoes

Ikaia River Lodge is 'n visserman en natuurliefhebber se paradys waar jy naby die juweel van die Noord-Kaap, Keimoes, kan ontspan. Dié lodge is 40 km vanaf Upington op die hoofpad tussen Keimoes en Kaapstad geleë....

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Keimoes

De Werf Lodge is in Keimoes in die Noord-Kaap. Dié dorpie lê teen die Oranjerivier, sowat halfpad tussen Kakamas en Upington. Ons het 21 luukse, stylvolle en suite-kamers met luisterryke uitsigte oor die springb...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 13 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Keimoes

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Die Rand, Upington

Country Lodge bied kamers en chalets in Upington, Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek vir ontspanning of besigheid naby verskeie sakegeriewe in die stad en die omliggende b...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Upington, Groen Kalahari

Africa River Lodge se gasvryheid is so tydloos soos die rivier. Ou gaste, gedeelde herinneringe en nuwe vriende is almal ewe welkom om die warmte en vriendelikheid van hierdie lodge te ervaar. Hierdie betowerende ga...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Lodge in Middelpos, Upington

Sun River Kalahari Lodge is geleë in die hartjie van die Groen Kalahari. Ons sien daarna uit om jou bekend te stel aan ons hartlike gasvryheid, doeltreffende diens en opgeruimde personeel. Sun River Kalahari Lodge ...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kalahari, Noord-Kaap

Kalahari Monate Lodge is 13 km noord van Upington op die R360. Kalahari Monate Lodge is reg oorkant die ingang na die Spitskop Natuurreservaat. Verblyf word in 6 selfsorg-grasdakchalets gebied. Elke kombuis het 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R859
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Middelpos, Upington

Cana Lodge is in Upington geleë, omring deur wingerde in die hartjie van die groen Kalahari. Dit bied vakansiegangers en sakereisigers die ideale plek om te ontspan na 'n lang dag. Die lodge bied 11 kamers met lug...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Keidebees, Upington

Tramonto Lodge bied gerieflike oornagverblyf ná 'n lang rit deur die Kalahari. Dié lodge is 'n oase vir moeë reisigers en spog met 'n kristalhelder swembad en 'n gemeenskaplike braai-area. Elke eenheid word daagl...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Keidebees, Upington

Soos wat jy Upington binnery van Johannesburg/Olifantshoek se kant af is Tshahitsi Lodge jou eerste afpakplek vir rus, kos en die nuutste reis-inligting. Ons stel Tshahitsi Lodge as bekostigbare verblyf vir al ons k...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Keidebees, Upington

Naba Lodge is in Keidebees, Upington geleë en bied gerieflike verblyf met verskeie tuine en ’n swembad. Dié oasis in die Kalahari is ideaal vir groepe, konferensies en geleenthede. Verblyf word in 6 standaardk...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Keimoes wildsplase blad - loer bietjie na ons ruim reeks van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Keimoes akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Keimoes akkommodasie soek. Sodra jy die ideale wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za