Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Keimoes

4.2 / 5  
volgens 88 resensies
Lees regte resensies van Keimoes van 88 geverifieerde gaste.
Indien jy Keimoes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Keimoes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimoes selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keimoes Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Keimoes Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Keimoes

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R383
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Upington, Groen Kalahari

Ditsem Gasteplaas is langs die Oranjerivier en bied slaapplek aan 1 gaste. Dis net 10 minute se ry vanaf die Upingtonbrug langs die N10. Kothuis 1 het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n privaat...


Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Keimoes

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Augrabies, Groen Kalahari

De Oude Stoor Gastehuis is in Augrabies in die Noord-Kaap geleë. Die Augrabies Waterval en Nasionale Park is slegs 4 km van ons af. Verblyf word in 3 tipes eenhede gebied, naamlik gesinseenhede, dubbeleenhede en h...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Augrabies, Groen Kalahari

Kleinbegin Augrabies bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Daar is 5 gerieflike, opgeknapte dubbelkamers wat voorheen 'n algemene handelaar se stoorkamers was. Elke kam...

Vanaf
R2 280
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Groen Kalahari, Riemvasmaak Streek

The Fox's Lair bied selfsorgverblyf in 'n kothuis met hartlike, plattelandse gasvryheid net 7 km van die pragtige Augrabies-valle af. Die kothuis is ideaal vir reisigers wat op pad is na Namibië of wat die Namakwa...

Vanaf
R288
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Augrabies, Riemvasmaak Streek

SANParks Augrabies Rest Camp is baie indrukwekkend wanneer 'n donderbui deur die skeur weergalm en die water 56 m ver tot in 'n granietpoel stort. Die Augrabies-waterval het sy naam te danke aan die Khoi-woord "Auko...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kenhardt, Groen Kalahari

Elma's Self-catering is 'n lieflike gastehuis wat selfsorgverblyf in Kenhardt in die Noord-Kaap bied. Dié dorpie is sowat 120 km vanaf Upington. Verblyf word gebied in 5 dubbel-eenhede en 1 tripel-eenheid. Elke ee...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groen Kalahari, Kalahari

Ouma se Huis is die oorspronklike plaashuis wat sedert die 1940’s deur een van die pionierfamilies van die Boegoebergwaterskema langs die Oranjerivier by Grootdrink bewoon is. Die huis is met sorg gerestoureer de...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groen Kalahari, Kalahari

Duin in die Weg is ’n gasteplaas sowat 70 km buite Upington op die N10. Dit word omring deur Kalahari-veld, 700 m van die Oranjerivier af. Dit is ideaal vir gaste wat na Upington, Namibië of die Kgalagadi reis. ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groen Kalahari, Kalahari

Slypsteen Guest Farm bied selfsorg-chalets in die dorpie Vollgraaffsig sowat 100 km vanaf Upington in die Groblershoop-area. Die gasteplaas is op 'n heuwel wat oor die pragtige Oranjeriviervallei kyk gebou. Verbly...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Groen Kalahari, Kalahari

Orange Vineyard Guest Farm is tussen Groblershoop en Grootdrink, reg langs die Balanseerdam, geleë. Die plaashuis het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 8 mense. Twee van die kamers het elk 'n koningingroott...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 4 - Wys 31 tot 37

Welkom by die Keimoes selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Keimoes akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Keimoes akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za