Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (9)
Indien jy Kelso besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kelso.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kelso selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kelso Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kelso Selfsorg-eenhede

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pennington, Kelso

Seas the Day is 'n selfsorgwoonstel wat op die gasheer se eiendom geleë is, in die kusdorpie Pennington. Die eiendom is naby die rivier en die strand. Hierdie gaste-eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek ...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington, Kelso

Codsview Beach House bied selfsorgverblyf in Pennington. Die eiendom het lieflike uitsigte oor die see en omgewing van die balkon af. Die ruim vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington, Kelso

Barracouta Akkommodasie is in Pennington en bied 2 selfsorg-eenhede wat elkeen slaapplek vir 6 gaste het. Dié dubbelverdiepinghuis is in 2 eenhede verdeel. Eenheid 1 is bo en eenheid 2 is onder. Eenheid 1 beskik ...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pennington, Kelso

Pennington4u is in Pennington, 'n kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, geleë. Hierdie dorp is bekend vir sy strande, staproetes en seekos. Dit is die perfekte bestemming vir gaste wat wil wegkom uit die sta...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 800
R1 530
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pennington, Kelso

Ocean Mist bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met 5 slaapkamers wat in 'n stil kusdorp, Pennington, geleë is. Dié dubbelverdiepinghuis is 1,1 km vanaf die strand. Die huis bied slaapplek aan maksimum 8 volw...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 700
R2 430
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Pennington, Kelso

Bay House bied gerieflike selfsorgverblyf op die strand in Kelso aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die verblyf is ideaal vir 2 of 3 gesinne wat op soek is na 'n vakansie of naweekwegbreek by die see. Die perseel strek...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington, Kelso

3 @ Sea is 'n enkelverdieping-selfsorgvakansiehuis in die rustige kusdorp Pennington in KwaZulu-Natal. Die huis is slegs 7 minute se stap van die strand af. Die huis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 3 kinders en...

Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pennington, Kelso

River Valley Resort is in die kusdorpie Pennington geleë en bied gehalte verblyf vir jou volgende gesinsvakansie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Akkommodasie beskik oor 5 selfsorg-chalets en 23 kampeerplekke ...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Kelso

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Oyster Nuts is 'n selfsorghuis wat teen die see in Pennington geleë is. Pennington is 'n rustige, klein Suidkus-dorpie net 15 km suid van Scottsburgh, aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Hierdie vyfslaapkamerhuis b...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Sea Forever is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Pennington, slegs 4 minute se stap vanaf die strand, 1 km vanaf Pennington se visvangplek en 14,5 km vanaf die Vernon Crookes Natuurreservaat. Dié huis het slaa...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Villa Syringa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in die kusdorpie, Pennington op KwaZulu-Natal se Suidkus. Die vierslaapkamerhuis wat smaakvol versier is en is 350 m vanaf Nkomba-strand wat dit idea...

Vanaf
R1 215
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Park Rynie, KwaZulu-Natal

Rocky Bay Resorts is geleë aan die skilderagtige suidkus van KwaZulu-Natal minder as 'n halfuur van Durban af. Heerlike somers en matige winters omring deur goue strande, inheemse bos en rollende heuwels maak Rocky...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Pennington Waves bied vakansieverblyf met direkte toegang tot die strand en is ruim genoeg vir 'n gesin. Dit is in die historiese dorpie Pennington aan die Suidkus geleë en is net 72 km van Durban af. Pennington Wa...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Botharus is 'n volledig toegeruste selfsorg-vakansiehuis met 'n gedeeltelike see-uitsig in Pennington, 'n stil dorpie in KwaZulu-Natal. Die strand, winkels, restaurante en ander geriewe is binne 10 minute se stap va...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

The Silver Oaks Lodge is gerieflik gemeubileer en is op 'n woudlandgoed in Peddington geleë. Dié selfsorghuis bied slaapplek aan 8 gaste. Die huis het 4 slaapkamers. Die badkamers het 'n bad of 'n stort, en word...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za