Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Kirkwood

4 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Kirkwood van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Kirkwood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Kirkwood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kirkwood gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kirkwood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kirkwood Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kirkwood

Lemon 3 Lodge is in die middel van die Sondagsriviervallei geleë, net buite Kirkwood en naby die Addo Nasionale Olifantpark. Die lodge is omring deur suurlemoenbome, en kyk uit oor Addo se Rietberge. Hierdie moder...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kirkwood

Kronenhof bied die ideale rusplek wanneer jy die Addo Olifantpark besoek. Dié gastehuis bied luukse, gerieflike verblyf en 'n puik restaurant waar goeie kos en wyn voorgesit word. Al ons luukse, ruim kamers het pr...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kirkwood

Broadlands Country House is 'n pragtig opgeknapte plaashuis in 'n koloniale styl. Dit is op 'n sitrusplaas in privaat besit geleë, in die hartjie van die Sondagsriviervallei. Die gastekamers is ruim en stylvol ver...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Kirkwood

Vanaf
R1 039
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greater Addo, Selbourne

Lupus Den Country House is 'n lieflike gastehuis in Addo, 24,6 km vanaf die malariavrye Addo-olifantpark, die derde grootste nasionale park in Suid-Afrika. Hierdie rustige wegbreek is op 'n rustige sitrusplaas in di...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunland, Selbourne

Hopefield Country House is 'n gemaklike en luukse toevlugsoord wat in die hartjie van die Sondagsriviervallei geleë is. Dis na aan Port Elizabeth en net 'n klipgooi van die wêreldbekende Addo-olifantpark af. Ons...

Vanaf
R1 830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunland, Selbourne

Gerald's Gift Gastehuis is in die prentjiemooi Sondagsriviervallei geleë, net 15 km van die Addo-olifantpark af en na aan die voorste wildreservate in hierdie malaria-vrye gebied. Die bekoorlike en luukse slaapkame...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Sonskynkus, Oos-Kaap

Kleinrivier Wilderness is in die prentjiemooi Oos-Kaap geleë en deel 2 grense met Groendal Wildernisarea. Hier kan jy werklik ontsnap van die stad se geraas. By ons wegbreekplek kan jy nie net die afgeleë Winterho...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greater Addo, Selbourne

Casa Mia Health Spa & Guesthouse is 45 minute se ry vanaf Port Elizabeth en 15 minute se ry vanaf Addo-olifantpark. Dié gastehuis is tussen sitrusbome. Casa Mia Health Spa & Guesthouse beskik oor 6 kamers en het s...

Vanaf
R4 340
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greater Addo, Selbourne

Camp Figtree is 'n afgeleë privaat wildreservaat in die hartjie van die Oos-Kaapse wildernis. Die bekende Addo-olifantpark is aan die noorde en die Riverbend-reservaat is aan die suide. Camp Figtree het 7 kamers e...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greater Addo, Selbourne

Lenmore Chalets, Restaurant, Deli en Bakkery is langs die hoofweg net 9 km van die ingang na die hoofhek van die Addo Olifant Nasionale Park in die Oos-Kaap af geleë. Dit is in die hartjie van die Sondagsriviervall...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kirkwood gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kirkwood akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kirkwood akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za