Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Kirkwood

3.9 / 5  
volgens 26 resensies
Lees regte resensies van Kirkwood van 26 geverifieerde gaste.
Indien jy Kirkwood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kirkwood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kirkwood selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kirkwood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kirkwood Selfsorg-eenhede

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kirkwood

Nieshout Cottage is tussen inheemse bome en sitrusboorde in die Sondagsriviervallei geleë. Dié sitrusplaas is 2 km van die dorp Kirkwood af en net 37 km van die bekende Addo-Olifantpark af. Kirkwood het verskeie w...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kirkwood

Arbeidsadel bied selfsorgverblyf in pragtige kothuise in die dorpie Kirkwood. Dis ideaal geleë vir gaste wat op soek is na privaat en bekostigbare gehalteverblyf. Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede. Wilg...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kirkwood

Nieshoutkloof Self-catering Farm and Venue is in die hartjie van die Sondagsriviervallei aan die voet van die Rietberg-berg geleë en bied verblyf aan groepe en gesinne, vir diegende met karavane, kampeerders, 4x4-g...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Kirkwood

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Bush Getaways grens aan die malaria-vrye Addo Olifantpark en bied luukse verblyf. Dit is 'n enkelstop-bestemming vir gesinswegbreke, korporatiewe indaba's, "bundubash"-wegbreke vir skoolkampe en natuurliefhebbers. ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sunland, Selbourne

Summerville Place bied verblyf in 'n rustige selfsorgkothuis op 'n sitrusplaas in die Sondagsriviervallei. Die plaas is sowat 15 min vanaf Kirkwood en 20 min se ry vanaf die Addo Olifant Nasionale Park. Dié kothui...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunland, Selbourne

Avoca River Cabins is in die pragtige Sondagsriviervallei sowat 20 minute van die Addo-olifantpark af. Sitrusvrugte en rose word in dié vallei verbou en gekweek en dit is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbe...

Vanaf
R2 340
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Sunland, Selbourne

Klein Plekkie Self-catering Accommodation is op 'n citrusplaas aan die damoewer in Sunland, sowat 16 km vanaf die Addo-olifant Nasionale Park se hoofhek geleë. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Addo Elephant Park, Selbourne

Witkrantz Manor is in die klein Slagboomvallei en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige boomryke atmosfeer. Verblyf is beskikbaar in 'n gastehuis met plek vir 10, in 'n Boshuisie vir 4, karavane wat plek h...

20% af Aanbod!
VanafR950
R760
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Addo Elephant Park, Selbourne

River Front Estate bied selfsorg-eenhede op 'n plaas wat in privaat besit is en aan die oewer van die Sondagsrivier in Addo geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die verblyf by R...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Addo Elephant Park, Selbourne

Hierdie ruim en gerieflike huis is reg in die middel van die dorpie Addo geleë. Dit is net 10 minute se ry van die hoofhek van die Addo Nasionale Olifantpark af en die ideale basis vir daguitstappies na die reserva...

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Addo Elephant Park, Selbourne

Die SANParks Addo Rest Camp is die gewildste hoofkamp van die park en dit bied 'n verskeidenheid verblyf-eenhede en 'n oorvloed doendinge om besoekers besig te hou. Die eenhede is stapafstand van mekaar af en van a...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uitenhage, Port Elizabeth

Little Tree Loft is 'n 80 m² selfsorgwoonstel in Uitenhage in die Oos-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Een van die eenhede is toegerus vir selfsorg en die ander een is deel can die huis, maar het 'n privaa...

Vanaf
R2 374
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Addo Elephant Park, Greater Addo

SANParks Addo Nyathi Rest Camp bied jou die geleentheid om die olifante en buffels van die Addo-olifant Nasionale Park by 'n watergat 'n paar meter weg van jou af te sien drink terwyl jy 'n verfrissende drankie geni...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uitenhage, Uitenhage Farms

Villa Marche Selfsorg verskaf moderne en gerieflike eenhede in Winterhoek Park, 'n stil gedeelte van Uitenhage sowat 40 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe. Dié moderne eenhede het 1 slaapkamer en 1 bad...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Uitenhage, Uitenhage Farms

Pongola Road Self-catering Accommodation bied luukse, moderne selfsorg-woonstelle wat volledig toegerus is in Winterhoekpark in Uitenhage tussen Port Elizabeth en Addo. Die verblyf beskik oor 2 eenhede: Eenheid A e...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Uitenhage, Port Elizabeth

4 Graaff-Reinet Road Self-catering bied gemaklike selfsorgverblyf in 2 eenhede in Uitenhage. Die eerste eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbedstel in die leefarea, 'n badkamer met 'n stort en 'n...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Penford, Uitenhage

Parkview Flats bied gerieflike selfsorg-eenhede in Uitenhage. Dis naby die Binnehuise Sportsentrum, Uitenhage Swembad, Pick n Pay en Caledonstraat. Akkommodasie beskik oor eenslaapkamer-eenhede en enkelwoonstelle ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Ann's Villa bied verblyf in 'n gastehuis propvol geskiedenis wat op die randjie van die Karoo in die Kommadaggavallei op die R355 Zuurbergpas geleë is. Dié historiese plaashuis is 115 km noord vanaf Port Elizabet...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Kuduland Shack is 'n rustieke maar bekoorlike selfsorg-eenheid in die verste hoek van 'n werkende plaas in die Oos-Kaap. Dit bied privaatheid in die natuur. Die huisie kan slegs met 'n SUV of 'n 4x4 met 'n hoë gr...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uitenhage, Port Elizabeth

L & M Guest House is in die historiese dorp genaamd Uitenhage geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie, op 'n privaat eiendom. Die huis het al die moderne selfsorgfasiliteite en toebehore in 3 slaapkamers, 1...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Kirkwood selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kirkwood akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kirkwood akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za