Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Klein-Brakrivier

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Klein-Brakrivier van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Klein-Brakrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Klein-Brakrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein-Brakrivier gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Little Brak River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klein-Brakrivier Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Little Brak, Klein-Brakrivier

Jay Jay's Room is in Klein-Brakrivier net buite Hartenbos, tussen Mosselbaai en George geleë. Die kamer het sy eie ingang en beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yska...

Vanaf
R340
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Little Brak, Klein-Brakrivier

De Rust KleinBrak Guest House is in Klein-Brakrivier, 'n kusdorpie aan die mond van die Klein-Brakrivier wat naby besienswaardighede soos die Boplaas Tuinroete Proelokaal en Boplaas Wingerd is. Verblyf is beskikbaa...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Little Brak, Klein-Brakrivier

Klein-Brak Gastehuis lê in Klein-Brakrivier, 'n kusdorpie aan die rand van Mosselbaai. Die gastehuis is stapafstand (200 m) vanaf die hoofswemstrand en riviermond en kyk oor die heuwels en oulike dorpie uit. Daar...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 28 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Klein-Brakrivier

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Reebok, Little Brak

At Whale-Phin Guest House is 14 km buite die dorp geleë, weg van al die gewoel en gewerskaf, in die veilige en rustige voorstad Reebok. Geniet die onverstoorde uitsig oor die Indiese Oseaan en die Fynbos-natuurrese...

15% af Aanbod!
VanafR900
R765
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Reebok, Little Brak

Julsies Home is in Reebok geleë en net 'n entjie se ry vanaf Mosselbaai en George Lughawe. Die huis het 'n gedeeltelike see-uitsig en is naby 'n veilige swemstrand. Julsies Home het slaapplek vir 8 gaste en beskik...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Garden Route @ Seeplaas Guesthouse is in Tergniet geleë, 3,1 km vanaf die Sandhoogtepas en bied gehalte-verblyf aan gesinne, paartjies en groepe vriende. Dit spog met 'n mooi uitsig oor die Indiese Oseaan in die su...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Seaview @ Grootbrak is in 'n veilige kompleks tussen Mosselbaai en George geleë. Die streek is bekend vir sy matige klimaat, goue strande en verskeidenheid natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaardighede...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bay View, Hartenbos

Bentonhof is in 'n kompleks in Hartenbos en bied gehalteverblyf ideaal vir 'n paartjie. Dit is net oorkant die straat van die see af geleë, en lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardigh...

Vanaf
R2 078
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View, Hartenbos

5-ster Mosselbaai-verblyf word geïnspireer deur die majestueuse Outeniekwaberge en die golwe wat ritmies op die goue strand uitspoel. . Dit is in die hartjie van die Tuinroete geleë, so te sê op die kus – 'n ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View, Hartenbos

Marine Manor is 'n gastehuis op die strandfront in Bay View, Mosselbaai, 'n klein hawedorpie op die gewilde Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is 'n belangrike streek vir toerisme en dit is bekend vir die poskantoor wat...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groot-Brakrivier, Tuinroete

W21 Guest Rooms bied verblyf in Groot-Brakrivier, 15 km van Mosselbaai af. Die eenhede maak gebruik van sonkrag en word nie geaffekteer deur beurtkrag nie. Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-eenhede met slaapplek...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View, Hartenbos

On The Run bied basiese oornagverblyf in Mosselbaai naby Hartenbos. Dié gastehuis is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike akkommodasie. Dis meer geskik vir kort verblyf, maar gaste wat langer wil bly i...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Southern Cross, Groot-Brakrivier

At 29 Columba is 'n gastehuis in Suiderkruis, Groot-Brakrivier in die hartjie van die skouspelagtige Tuinroete geleë. Dit is ideaal geleë tussen George en Mosselbaai en is ideaal vir privaat gaste of families vir ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Wolwedans Guest Manor eiendom is 'n erfenisterrein en die oorspronklike plaashuis is tussen 1826 en 1851 gebou. Groot Brak het hier ontstaan en die ou plaashuis is pragtig opgeknap om te voldoen aan moderne standaar...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voorbaai, Diaz-strand

Diaz Beach Guest House is slegs 2 minute se stap van die hoofstrand in Diazstrand in Mosselbaai af. Die gastehuis is sentraal geleë en binne maklik bereik van die N2. Die gastehuis bied 4 ruim en gerieflike slaapk...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Klein Brakrivier gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Klein Brakrivier akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Klein Brakrivier akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za