Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Kleinsee

4.1 / 5  
volgens 50 resensies
Lees regte resensies van Kleinsee van 50 geverifieerde gaste.
Indien jy Kleinsee besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kleinsee.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinsee selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinzee Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kleinsee Selfsorg-eenhede

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinsee

Seezightlaan Self-catering Units in Kleinzee bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels en eetplekke. Daar is 'n uitsig op die see dit is so 1 km se stap vanaf die strand....

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinsee

The Beach Cottage Kleinzee is in Kleinzee, 'n klein dorpie aan die Weskus van die Noord-Kaap, geleë en dié dorpie is veral bekend vir diamantdelwery. Nimmereindigende see-uitsigte en 'n uitsig van die Buffelsrivie...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinsee

Die Naguiltjie is in Kleinzee en bied gehalteverblyf aan ’n paartjie wat vakansie hou. Dit is sowat 1 kilometer vanaf die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Hierdie knus woonstel bied verblyf aan 2 gaste ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kleinsee

Lazy Lobster is in Kleinzee in 'n stil buurt geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 gaste. Die eenheid het 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 'n privaat badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Kleinsee

Blaaskansie is 'n selfsorg-vakansiehuis in die ouwêreldse kusdorpie, Kleinzee, in die Namakwaland-streek. Dié dorp bied 'n rustige oord vir gaste wat 'n rustige kuswegbreek soek. Die huis beskik oor 3 slaapkamers...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kleinsee

Joanne's Guesthouse 1 is in die kusdorpie, Kleinzee, geleë en bied gerieflike gastekamers in die Noord-Kaap. Die gastehuis is net 3 km van die strand af. Dié eenheid het 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer he...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinsee

Spoelklippie is in die kusdorpie Kleinzee geleë en bied selfsorgverblyf vir 'n groot groep vriende of 'n gesin. Dié vakansiehuis bestaan uit 'n huis en 'n woonstel wat los van mekaar is en het 7 slaapkamers en 4 ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinsee

Blue Diamond Kleinzee is in die kusdorpie, Kleinzee, geleë. Dit bied basiese akkommodasie in 'n "pre-fab"-kompleks met 10 eenhede. Elke eenheid het 3 slaapkamers, elk met 2 driekwartbeddens en sy eie en suite-badk...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Kleinsee

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in McDougallsbaai, Port Nolloth

Odendaalsrus is ’n moderne vakansiehuis in McDougallsbaai. Hierdie huis bied selfsorgverblyf aan tot 7 gaste ( 4 of 5 volwassenes en 3 of 2 kinders). Hierdie ruim leefhuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers (1 met St...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McDougallsbaai, Port Nolloth

Sunset Lagoon in Port Nolloth bied selfsorgverblyf wat geskik is vir gesinne, paartjies of groepe vriende. Hierdie chalets is stapafstand van die strand af, net so 30 meter. Die verblyf bestaan uit 4 luukse selfsor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]