Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (7)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Kloof

4.4 / 5  
volgens 51 resensies
Lees regte resensies van Kloof van 51 geverifieerde gaste.
Indien jy Kloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Kloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kloof gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kloof Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Gastehuise binne 50 km vanaf Kloof

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Riverside

Buckleigh Guest House is in die weelderige woonbuurt Durban-Noord geleë. Dit is net 'n klein entjie se ry van Durban se sakesentra en die vernaamste besienswaardighede af. Die ligging stel jou in staat om die skoon...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea, Musgrave

8 Musgrave Avenue is 'n Georgiaanse-gebou wat opgeknap is om bekostigbare verblyf in Durban te bied. Die gastekamers en suites is smaakvol ingerig, en selfsorgverblyf word ook gebied. Ontbyt is beskikbaar mits dit v...

Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Glenwood, Berea

Mackaya Bella is 'n stylvolle gastehuis in Glenwood, Durban. Dié gastehuis is welbekend vir sy inheemse tuin, hartlike gasvryheid, gerieflike kamers en smaaklike ontbyt. Die gastehuis is vernoem na die Mackaya Bel...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umgeni Park, Riverside

As jy eers een keer by ons stylvolle B&B aangeklop het sal jy weer en weer wil terugkeer. Ons is uiters trots op die "Hoog Aanbevole"-gradering wat ons van die AA ontvang het. Ons unieke ligging sorg vir veilige, st...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musgrave, Durban SSB

Pastel Guest House is hoog op die Berea onder Musgrave Centre geleë en bied gerieflike akkommodasie in 'n gastehuis in 'n rustige en veilige doodloopstraat met uitsigte oor die sakekern en tot by die strand in die ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban SSB, Essenwood

Cowey's Corner is 'n ruim, pragtig gerestoureerde gastehuis in Berea, 'n gewilde woonbuurt in Durban, net 2 kilometer van die IKS af. Elkeen van die 6 kamers het 'n en suite-badkamer en 'n platskerm-TV met sekere D...

Vanaf
R928
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Beechwood Guesthouse bied sentrale verblyf in Glenwood, Durban. Die gastehuis is naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside, uShaka Marine World, die Internasionale Krieketraad, Durban Exhibition Cen...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Park Hill, Greenwood Park

Lakibba is in Park Hill, Durban Noord, sowat 6 km van Moses Mabhida Stadion, Durban se buiteklub en sy strande af geleë. Dit verblyf in 4 slaapkamers, elkeen met 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaak...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea, Durban

A Place Of Grace Self Catering B&B is in Durban en bied gehalteverblyf aan gesinne, sakereisigers of oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié gastehuis ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Berea, Windermere

McAllisters on 8th is in Morningside geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 'n goed ingerigte eenheid. Daar is Dubbelkamers en 'n Gesinskamer om van te kies. Elke kamer het lugversorging en 'n privaat ingang. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Kloof gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Kloof akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kloof akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za