Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (6)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Kloof

4.4 / 5  
volgens 51 resensies
Lees regte resensies van Kloof van 51 geverifieerde gaste.
Indien jy Kloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kloof selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kloof Selfsorg-eenhede

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloof

33 on Edwin is 'n oopplan-selfsorgeenheid in Kloof. Dié eenheid bied huislike, ontspannende en rustige verblyf en is ideaal vir werk of vakansie. Gaste kan die uitsig oor die Krantzkloof, pragtige sonsondergange en...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloof

Hot Buttered Toast is 'n selfsorgwoonstel wat in die hartjie van die pragtige en welige Forest Hills geleë is. Die woonstel is op die tweede vloer en spog met die mooiste uitsig van die Krantzkloof-natuurreservaat ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof

Paperbark Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in 'n pragtige tuin in Kloof, net 30 minute van Durban se strande af. Dié kothuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 1 badkamer, en 'n oopplan-komb...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kloof

Madadeni Duck Units bied selfsorgverblyf in die Kloof, naby Hillcrest, net buite die Durban se middestad. Hier is 'n pragtige tuin met eende, bokke, katte en ander diere. Ontspan lekker langs die swembad in 'n woudo...

Vanaf
R1 783
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Gillitts, Kloof

Rooseveldt Reside bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is en op die eienaars se woonerf in 'n residensiële gebied, Clifton Park, in Gilitis geleë is. Die woonstel is ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloof

35 on Fairview is in die lowerryke, luukse woonbuurt Kloof in die omliggende Durban-omgewing geleë. Die blyplek is naby verskeie restaurante, winkels en die M13, so dit is perfek vir sakereisigers of vakansieganger...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Winston Park, Kloof

Plane Trees Place is 'n moderne en opgeknapte gebou in die prentjiemooi, lowerryke en stil woonbuurt Winston Park en bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n residensiële erf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansi...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof

Welterusten is in die hartjie van Kloof, 'n luukse, blaarryke voorstad naby Durban in KwaZulu-Natal. Dié selfsorg kothuis is ideaal vir 'n kort sakebesoek, 'n oornag-stop of as vertrekpunt vanwaar die omgewing met ...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 19 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Kloof

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts, Hillcrest

Masinga bied 'n unieke ervaring tussen geelhoutbome op die eienaar se perseel in Hillcrest. Verblyf word gebied in 'n opgeknapte karavaan met 'n hoë plafon. Die dak is deursigtig sodat gaste onder die sterre kan sl...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gillitts, Hillcrest

York House is 1 km vanaf die dorpie Hillcrest langs die beroemde Comrades Maraton-roete in KwaZulu-Natal. Die omgewing spog met pragtige strande, winkelsentrums, kunvlytmarkies, straatmarkte, en is boonop gewild ond...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kloof selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Kloof akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kloof akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]