Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Knysna

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1335 resensies.

Knysna

Brenton Blue

"Pragtige plek met die mooiste natuurskoon. Vir seker 'n plek waarheen elkeen moet gaan. Dit bring rustigheid oor mens se siel."

Knysna

Ocean View Lodge

"It's an absolute stunner. "

Lake Brenton, Knysna

Lake Brenton Paradise

"Uitstekend vir kinders."

Knysna

Bay View

"Onvergeetlike natuurskoon."

Knysna SSB, Knysna

Blue Moon Family Apartment

"Daar is voldoende en aangename verblyfplekke."

Rexford, Knysna

Crescent Cottage

"Goeie diens. Altyd gereed om flink te help. "

Knysna

Vis Agie

"Gaan ondersteun gerus die local besighede. Red Bridge Brewing Co. en The Knysna Gin Distillery is twee wat ek beslis sal aanbeveel. Altwee het mens dadelik tuis laat voel. Baie vriendelike mense."

Theseneiland, Knysna

Beach House Q2

"Dit is prentjiemooi! Sal beslis weer wil gaan!"

Knysna SSB, Knysna

15 Seahorse Knysna

"Ons eerste keer in Knysna, dit was baie lekker, baie mooi area. "

Theseneiland, Knysna

Edgewater Studio

"Pragtige "dorpie" wat modern is, maar tog 'n outydse gevoel het."

Lake Brenton, Knysna

Glen House

"Dit is 'n natuurbewaringsarea met beperkte toegang. Daar is geen deurloop nie en die plantegroei en kalmte is asemrowend. Uitsigte van beide die see en die lagoon, met direkte toegang tot die lagoon. "

Knysna SSB, Knysna

6 Hilton Court Knysna

"Besigheidsgebied is gemiddeld en nie baie skoon nie. Gebied rondom Shoprite is vuil en voel onveilig. Natuurskoon by Heads is pragtig. "

Knysna

The Greens Guest House

"Knysna is a wonderful town and place for either a weekend getaway or a good holiday with loads to do and some fantastic sightseeing to be had."

Knysna

Howard's End Lodge

"Sien sterre."

Old Place, Knysna

Abalone Lodges

"Very nice place to recommend to other couples."

Knysna

SOUL Rainbows End

"Nie seker oor die veiligheid van die omliggende area nie. Ek sien 'n mens moet liefs in groot groepe stap en nie alleen nie."

Knysna SSB, Knysna

Knysna Oyster

"Baie mooi, besig, maar nie steurend nie. "

Paradys, Knysna

Salt River Lodge

"Relaxing: the life, the place ,the choice. Very suitable for what we needed and more. Loved it."

Paradys, Knysna

Paradise Heads Self-catering

"Keep it up. Appreciate your help and friendliness."

Upper Old Place, Knysna

Margies Place

"Peaceful with the most stunning views."

Paradys, Knysna

Paradise Private

"Gerieflik geleë naby die Waterfront en Knysna dorp."

Knysna SSB, Knysna

Knysna Pocket Breaks Unit 6

"Soos ander plattelandse dorpe, is Knysna ook blootgestel aan ekonomiese agteruitgang. Dit is so jammer dat historiese geboue in die dorpskern nie gerestoureer word om die oorspronklike karakter van die dorp te weerspieël nie. Die strate is vol gate, maar munisipale werkers was oral sigbaar."

Knysna

Tree Spirit Guest Farm

"Dis 'n wonderlike plek vir 'n wegbreek-naweek, jy het die natuur en woude om jou of die pragtige dorp en eiland om deur te stap. So best of both worlds in my opinie! "

Knysna SSB, Knysna

5 Malachite

"Lovely, relaxing location."

Lake Brenton, Knysna

Ellipsis Cottage

"Beautiful place to be. "

Knysna SSB, Knysna

Knysna Oyster

"De bossen bij Knysna en de kust zijn schitterend."

Knysna

Headlands House Guest Lodge

"Quite congested even in low season. Friendly and tourist suitable."

Knysna

Cabin @ 103

"Mens moet defnitief die privaat natuurreservaat besoek. "

Knysna SSB, Knysna

15 Seahorse Knysna

"Knysna se strate het dringend baie aandag nodig, dit is 'n mooi dorp met 'n mooi omgewing, maar die infrastruktuur het 'n bietjie agter geraak. Die dorp het pragtig herstel na al die verwoestende brande, doen so voort en sterkte."

Blad
Blad 30 - Wys 871 tot 900
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem