Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Costa Sarda (10)
Knysna SSB (61)
Old Place (20)
Paradys (44)
Thesen Islands (74)
Upper Old Place (18)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (376)
B&Bs (30)
Lodges (12)
Hotelle (9)
Gastehuise (45)
Selfsorg-eenhede (280)

Resensies van Knysna

4.6 / 5  
volgens 515 resensies
Lees regte resensies van Knysna van 515 geverifieerde gaste.
Indien jy Knysna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Knysna.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Knysna Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Knysna Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Knysna Pocket Breaks Unit 12 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in Knysna se middedorp, net 5 minute vanaf die Waterfront met al sy restaurante. Plaaslike en internasionale kookkuns kan by ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

K4 Khoi Island - House is 'n selfsorgvakansie-eenheid wat op die wêreldbekende Thesen-eiland Blouvlag-landgoed en -marina geleë is. Die landgoed bied strande en waterweë omring deur Cape Cod-huise, 'n doolhof, vo...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Knysna

Knysna Forest View is ’n selfsorg-vakansiehuis op ’n landgoed in die hartjie van die bekende Knysnawoud, slegs 7 km van die middedrop af en 2,5 km van die wêreldbekende Simola Gholfbaan. Die woonstel bied sla...

Vanaf
R4 750
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Cedar House P30 is 'n selfsorghuis wat op Theseneiland in Knysna geleë is. Dis net 'n entjie se ry vanaf die dorp se trekpleisters. Dié dubbelverdiepingvakansiehuis is volledig ingerig en ideaal vir 'n gesin met ...

Vanaf
R1 530
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna

24 Belvidere Manor is in Knysna, op die Tuinroete en 72 km oos van George geleë. Die dorp is 'n gewilde toeristebestemming en is ook gewild onder diegene wat voetslaan, hardloop, kajakvaar, swen en visvang. Dit is ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

B32 Bitou Island is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die wêreldbekende Thesen Islands Blouvlaglandgoed en Bootklub. Dié landgoed bied privaat strande, Kaap Cod-huise langs bootkanale, 'n doolhof, voëlskuiling, ten...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Old Place, Knysna

Knys n Nautical is ’n volledig toegeruste selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van die Yellowood-sekuriteitskompleks in Knysna. Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaa...

Vanaf
R875
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Knysna

Island Nest is 'n luukse selfsorgvakansiewoonstel in die pragtige Leisure Isle in Knysna. Leisure Isle is met 'n laagwaterpad aan Knysna verbind en word omring deur 'n riviermond wat wissel met die gety. Die woonste...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna

Forest Elegance Hide-Away is in Hunters Home, 'n rustige woonbuurt in Knysna, geleë. Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n oopp...

Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna

Cliffhanger Kothuis beskik oor 2 luukse selfsorgeenhede in Knysna op die rand van 'n skerp krans in 'n beboste vallei met skouspelagtige, onbelemmerde uitsigte op die Outeniekwaberge. Dit is slegs 15 minute se ry va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Knysna selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Knysna akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]