Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Kommetjie

4.6 / 5  
volgens 86 resensies
Lees regte resensies van Kommetjie van 86 geverifieerde gaste.
Indien jy Kommetjie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Kommetjie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kommetjie B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kommetjie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kommetjie B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Kommetjie

Surf Way Beach Cottage is 'n gastesuite op die eienaar se perseel in Kommetjie, Kaapstad. Die eiendom is ideaal geleë naby Long Beach, restaurante en winkels in die omgewing. Die gastekothuis het 'n privaat ingan...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 30 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Kommetjie

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Scarborough, Wes-Kaap

Scarborough Nature Lodge is in Scarborough, 'n beskutte kusdorpie en bewaringsdorp op die punt van die Kaapse Skiereiland geleë. Scarborough vorm deel van die Tafelberg Nasionale Park wat beteken dat daar 'n magdom...

Vanaf
R7 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Kaapstad, Wes-Kaap

Tintswalo Atlantic is 'n luukse lodge wat verblyf en ontbyt bied aan die klipperige Atlantiese kuslyn in Houtbaai, Kaapstad. Die lodge is ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf soek, hetsy vir 'n vakansie of 'n sak...

Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
B&B in Vishoek, Wes-Kaap

1 Mountain Rd Boutique B&B is teen die berg en bied lieflike kamers wat 'n uitsig oor Vishoek, die strand en Valsbaai bied. Daar is 4 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het en na 'n stoep met 'n panoramiese ui...

Vanaf
R1 115
per nag, vir 2 mense
B&B in Vishoek, Wes-Kaap

Beach and Bay bied gerieflike B&B-verblyf teen Vishoek se strand met onbelemmerde uitsigte oor Vishoek en Valsbaai. Die B&B is ideaal geleë stapafstand van Vishoek se strand en naby Kalkbaai, Simonstad, die Kaappun...

Vanaf
R5 885
per nag (plek vir 8)
B&B in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Blue Crane Villa is ’n lieflike villa op die luukse Steenberg Gholflandgoed en bied slaapplek aan 8 gaste. Die villa het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n...

Vanaf
R898
per nag, vir 2 mense
B&B in St James, Wes-Kaap

Blue On Blue Bed and Breakfast is 'n unieke gastehuis vol kunswerke wat in die prentjiemooi kusdorp, St James geleë is. Dit is aan Valsbaai se kus tussen Muizenberg en Kalkbaai geleë. St James is gerieflik geleë ...

20% af Laaste Kans!
VanafR1 331
R1 065
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaforth, Wes-Kaap

Die Central Hotel Guest House dateer uit die jaar 1828 en maak deel uit van Simonstad se historiese myl met talle herinneringe en geskiedenis tussen sy vier ou mure. Dit is deur George Huskinson gebou en die plek wa...


B&Bs binne 50 km vanaf Kommetjie

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaforth, Wes-Kaap

A Boat House is 4-ster-verblyf met skeepstema direk bo Simonstad geleë en spog met die mooiste uitsig oor die vlootbasis en seiljagklub. A Boat House is ook perfek geleë vir dolfyn- en walviskyk. Die ligging bied ...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Hout Bay, Wes-Kaap

The Hout Bay Hideaway bied gerieflike B&B-verblyf in Houtbaai. Dié klein, luukse oord is tussen die geelhoutbome, palmbone, wilde olywe en proteas geleë en het 'n uitsig op die berge. Die verblyf is net 1,7 km van...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kommetjie B&Bs blad - loer bietjie na ons wye versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Kommetjie akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kommetjie akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]